7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Hervat van nasionale skoolvoedingsprogram 'n belangrike toets vir sosio-ekonomiese regte van kinders
Die volgende artikel deur prof Sandra Liebenberg van die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch het op 29 Junie 2020 in die Daily Maverick verskyn: Die uitkoms van die saak oor kinders se reg op voedsel en basiese...
Stellenbosch University
Ongekende belastinginsinking stel herstel ná Covid in gevaar
Die artikel Unprecedented tax collapse endangers post-Covid recovery deur Tania Ajam en Dennis Davis is op 14 Mei 2020 in die Daily Maverick gepubliseer: Die gevolge van ' n byna volkome opskorting van ekonomiese aktiwiteite en dan ' n...
Stellenbosch University
COVID-19: Sonder gemeenskappe is optrede tot mislukking gedoem
Met die Wes-Kaap nou aan die voorpunt van bevestigde COVID-19 infeksies in die land, word die meeste gevalle in die arm, oorbevolkte informele woongebiede van die Kaapse Metropolitaanse gebied aangetref. Mev Vuyiseka Dubula-Majola...
Stellenbosch University
Entrepreneurs hard getref deur Coronavirus – hoe om te oorleef
Seraj Toefy, Kurator van Entrepreneurskap by die Universiteit van Stellenbosch Besigheidskool (USB), sê dat, volgens die Vereniging vir Kleinsake, daar geskat word dat die gemiddelde kontantveiligheidsnet vir klein sake-ondernemings net...
Stellenbosch University
Beyers Naudé se verjaardag word gevier met 'n boodskap van Prof Nico Koopman
Elke jaar op 10 Mei kom die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie by die Universiteit Stellenbosch byeen om die persoon en werk van Dr. Beyers Naudé te herdenk. Ons doen dit normaalweg in persoon en nooi 'n spreker om 'n aspek van Dr...
Stellenbosch University
Impak van COVID-19 op vroue-akademici in hoër onderwys
'n Referaat deur twee akademici van die Universiteit Stellenbosch, prof Pregala (Solosh) Pillay en me Priscalia Khosa, oor die impak van COVID-19 op vroue-akademici in die hoëronderwyssektor, het groot erkenning ontvang by 'n onlangse...
Stellenbosch University
Vrouedag: Hoe om die speelveld vir SA se vroue gelyk te maak
Maandag (9 Augustus) was Vrouedag. In meningsartikels* vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op van die kwessies wat aangespreek moet word ten einde die speelveld vir Suid-Afrika se vroue gelyk te maak. Klik op die...
Stellenbosch University
Loslitdag: Persone met gestremdhede benodig al die steun wat hulle kan kry
Suid Afrikaners vier jaarliks op die eerste Vrydag in September Loslitdag om bewustheid te skep oor die sigbare en onsigbare hindernisse wat persone met gestremdhede verhoed om volledig in alle sfere van de samelewing deel te neem. In...
Stellenbosch University
Prof De Villiers op SAfm: SERI gaan baanbrekersnavorsing doen
Op 8 Maart 2022 het prof Wim de Villiers met SAfm se Songezo Mabece, ’n Universiteit Stellenbosch-alumnus, oor onlangse hoëprofielbesoeke aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI)...
Stellenbosch University
Vryheidsdag: 30 jaar se hoogte- en laagtepunte
Suid-Afrikaners het op Saterdag 27 April Vryheidsdag gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch teruggekyk op die hoogte- en laagtepunte van die afgelope 30 jaar rakende die verwesenliking van...