7445 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
MFM skitter by SA Radio-toekennings
Aanbieders van die Stellenbosch-gemeenskapsradiostasie MFM 92.6 was die Universiteit Stellenbosch (US) se trots by die SA Radio-toekennings wat op Saterdag 26 November 2022 gehou is. Katlego Letlonkane het weggestap met die toekenning vir...
Stellenbosch University
US verplig om bewerings te ondersoek
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het in 'n eposboodskap wat verband hou met bewerings van 'n 'blackface'-voorval in Heemstede 'n beroep gedoen op alle belangegroepe om die ondersoek die...
Stellenbosch University
Nuwe visedekaan vir Fakulteit
Professor Pregalan (Solosh) Pillay is aangestel as die Visedekaan: Sosiale Impak en Transformasie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vanaf 1 Oktober 2016. Sy is ‘n hoogleraar by die Skool vir Publieke Leierskap en direkteur...
Stellenbosch University
Rektorstoekenning vir Calvin Ullrich
Calvin Ullrich is onlangs aangewys as die top meestersgraadstudent in Fakulteit Teologie. Die Universiteit Stellenbosch het studente wat presteer het in areas wat wissel van akademie tot leierskap by die jaarlikse Rektorstoekennings, wat...
Stellenbosch University
Nasionale Kinderdag: Belê in ons kinders, realiseer hul regte
Nasionale Kinderdag is op Saterdag 2 November gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch ʼn beroep om die regering gedoen om in ons land se kinders te belê deur hul regte te realiseer en hulle in...
Stellenbosch University
Teenkorrupsiedag in Afrika: Strenger maatreëls nodig om korrupsie te bekamp
Teenkorrupsiedag in Afrika word jaarliks op 11 Julie gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die strenger maatreëls wat nodig is om korrupsie te bekamp en fluitjieblasers te beskerm...
Stellenbosch University
USB-gebeurtenis: Navorsing en die sakesektor ontmoet mekaar
Die Bestuurskool van die Universiteit van Stellenbosch (USB) bied binnekort die Research meets Industry-geleentheid aan, waar USB se MBA-studente aanbiedings doen oor die navorsing wat hulle vir hul navorsingsopdragte onderneem het. Dit is...
Stellenbosch University
Economic geology student receives prize for best poster at South African Raman Workshop
Lebogang Babedi received the prize for the best poster presentation at the South African Raman Workshop, held in Stellenbosch, 27-28 December. Lebogang is studying the effects of trace element substitutions into sphalerite crystal structure...
Stellenbosch University
Regter Navi Pillay bied 15de Jaarlikse Menseregtelesing aan
Prof Sandra Liebenberg, H.F. Oppenheimer Leerstoel in Menseregte en Prof Nicola Smit, Dekaan, nooi u hiermee vriendelik uit na die 15de Jaarlikse Menseregtelesing om die Eeufees van die Fakulteit Regsgeleerdheid, Stellenbosch Universiteit...
Stellenbosch University
Hervat van nasionale skoolvoedingsprogram 'n belangrike toets vir sosio-ekonomiese regte van kinders
Die volgende artikel deur prof Sandra Liebenberg van die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch het op 29 Junie 2020 in die Daily Maverick verskyn: Die uitkoms van die saak oor kinders se reg op voedsel en basiese...