7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Inligting oor welvaart essensieel vir SAID-doeltreffendheid
Die artikel It's going to cost SARS to put an effective wealth tax in place deur Ingrid Woolard, Dennis Davis en Tania Ajam is op 21 Mei 2020 deur Business Day gepubliseer. Kliek hier om die gepubliseerde artikel te lees. Prof Woolard is...
Stellenbosch University
#Researchforimpact: Instituut streef daarna om kinders tenspyte van uitdagings te laat floreer
Die inspirerende werk wat die Instituut van Lewensloop-gesondheidsnavorsing (ILCHR) in gemeenskappe doen resoneer met die visie van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) om gesondheid en...
Stellenbosch University
US studente ontvang PPE-toerusting op kampusse
Die Universiteit Stellenbosch gee weer aan elke student persoonlike beskermingstoerusting (PPE) wat bestaan uit twee maskers en 'n bottel handreiniger. Studente wat in koshuise tuisgaan, ontvang hul persoonlike beskermingstoerusting by hul...
Stellenbosch University
US verseker sy plek onder die wêreld se beste universiteite
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n merkwaardige prestasie in 2020 behaal deur onder die wêreld se beste universiteite op drie verskillende wêreldwye universiteitsranglyste te verskyn. Die onlangse weergawe van die US News & World...
Stellenbosch University
Dr Marthie Momberg aangewys as een van top 20 Post-Doktorale genote
Die Beyers Naudé Sentrum wens kollega en projekleier Dr Marthie Momberg geluk met haar toekenning as een van die top 20 Post-Doktorale genote (uit meer as 320 genote) by Stellenbosch Universiteit. Haar kollegas betuig hul dank vir die...
Stellenbosch University
Creative Commons Lisensies: verstaan die lisensies en die US konteks
Die saamstel van kursusmateriaal van programme en/of kursusse vir die digitale leerruimte (maar nie net beperk daartoe nie) sluit dikwels die kreatiewe werk, byvoorbeeld letterkundige werk, drama tekste, kunswerk en ander vorme van kennis...
Stellenbosch University
Derde Internasionale Werkswinkel oor Transnasionale Misdaad in Afrika
Die vennootskap tussen SIGLA en DTRA van die VSA het sedert 2016 'n reeks werkswinkels opgelewer. In 2023 was die derde tema Kuberveiligheid in Afrika en is op Stellenbosch aangebied. Ongeveer 85 afgevaardigdes van Afrika, die Afrika Unie...
Stellenbosch University
Jaarlikse Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) Konferensie
Die Universiteit van Stellenbosch se Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking kondig graag die 15de aanbieding van die jaarlikse Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) Konferensie aan. Die doel van die konferensie is om 'n ruimte te skep...
Stellenbosch University
Almal behoort toegang tot geestesgesondheids-dienste te hê
Oktober is Geestesgesondheidbewustheidsmaand. Ter viering van Wêreldgeestesgesondheidsdag (Sondag 10 Oktober), het kenners aan die Universiteit Stellenbosch meningsartikels* vir die media geskryf waarin hulle aangetoon hoekom dit belangrik...
Department of Industrial Engineering
Klas van 2025 - Finalejaarsfunksie en Prysuitdelingseremonie
Viering van Uitnemendheid: Erkenning van top-presteerders 'n Mylpaal-oomblik: 'n Kans vir die Klas van 2025 om oor hul groei te besin voordat hulle die professionele wêreld betree.