7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Mandela Dag: Bou ʼn land wat Madiba in die vooruitsig gestel het
Op Maandag 18 Julie vier mense wêreldwyd Mandela Dag. In meningsartikels vir die media doen kenners aan die Universiteit Stellenbosch ʼn beroep op alle Suid-Afrikaners om ʼn land te bou wat Nelson Mandela in die vooruitsig gestel het. Klik op...
Stellenbosch University
Wêreldvlugtelingdag: Ontheemdes word in die steek gelaat
Wêreldvlugtelingdag is op Maandag (20 Junie) gevier. In meningsartikels vir Daily Maverick en News24, skryf dr Callixte Kavuro* van die Departement Publiekreg dat die Suid-Afrikaanse regering nie genoegsame beskerming aan vlugtelinge en...
Stellenbosch University
Ons het vordering gemaak met sosiale geregtigheid, maar uitdagings duur voort
Die Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid word jaarliks op 20 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat hoewel ons die afgelope 30 jaar vordering gemaak het met sosiale geregtigheid...
Psychiatry
MNR Eenheid vir Risiko en Veerkragtigheid in Geestesversteurings
Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (MNR) se Eenheid vir Risiko en Veerkragtigheid in psigiese versteurings is ’n interuniversitêre eenheid tussen die Departement Psigiatrie aan die Universiteit Stellenbosch (US) en die Departement...
Stellenbosch University
Loslitdag: Billike werksgeleenthede, gesondheidsorgdienste vir persone met gestremdhede
Loslitdag word jaarliks op die eerste Vrydag in September (op 6 September in 2024) gevier om bewustheid oor die volle insluiting van en gelykheid vir persone met gestremdhede in Suid-Afrika te kweek. In meningsartikels vir die media...
Stellenbosch University
Wêreldonderwysersdag: Onderwysers se stemme moet gehoor word
Wêreldonderwysersdag is op Saterdag 5 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media het kenners in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch beklemtoon dat onderwysers se stemme gehoor moet word om hulle die regte...
Stellenbosch University
Dr Morné Mostert praat oor die toekoms van Afrika
'n Geslaagde funksie vir alumni, graduandi en gaste van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is op Maandag, 10 Desember 2018 gehou. Die programrede met die titel 'n Nuwe paradigma vir die toekoms van Afrika deur die bekende...
Stellenbosch University
Wêreldonderwysersdag: Onderwysers het kritieke rol, kragtige invloed in samelewing
Wêreldonderwysersdag is op 5 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon opvoedkundiges aan die Universiteit Stellenbosch die belangrike bydrae wat onderwysers lewer om jongmense voor te berei vir die lewe ná skool en om...
Stellenbosch University
Imperial en US werk saam aan klimaatsverandering, gesondheidsorg en sosiale impak
'n Artikel, Imperial and SU collaborate to address climate change impact, deur prof Sara Grobbelaar van die Departement Bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch is op 16 April 2021 op die webtuiste van die Fakulteit...
Stellenbosch University
Vroue baat nie by boerderysubsidies in Malawi nie, maar daar is hoop
Die artikel, Malawi's farm subsidies aren't helping women: but there are solutions, deur Dieter von Fintel, Anja Smith, Francesca Marchetta en Martin Limbikani Mwale is op 27 April 2021 deur The Conversation gepubliseer. Om die...