7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Woon gratis geleenthede by as deel van die Decay without mourning: Future-thinking heritage practices-konferensie
'n Internasionale konferensie, Decay without mourning: Future-thinking heritage practices, word van 15–17 April op Stellenbosch gehou. Dit is die hoogtepunt van
Leer meer oor KI in die Onderwys om jou met jou studies te help
Leer meer en teken in vir die gratis SU Digital Education Council (DEC) KI Geletterdheid en KI in Hoër Onderwys-kursusse.
Stellenbosch University
KI se impak onder die soeklig op Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie
Die Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie op 21 April gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op kunsmatige intelligensie (KI) se impak op ons lewens gefokus en ook beklemtoon waarom dit...
Stellenbosch University
Vryheidsdag: Kenners fokus op morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens
Suid-Afrikaners het op 27 April Vryheidsdag gevier. In meningsartikels vir die media, het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens in ʼn vrye en demokratiese land...
Stellenbosch University
Wêreld-gesondheidsdag: Gesondheid van moeders, pasgeborenes moet geprioritiseer word
Wêreldgesondheidsdag word jaarliks op 7 April gevier. Die tema vir 2025 “Gesonde begin, hoopvolle toekoms", fokus op die verbetering van die gesondheid van moeders en pasgeborenes in Afrika en die res van die wêreld. In meningsartikels vir...
Stellenbosch University
Konvokasievergadering op 8 November gehou
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) en hulle metgeselle word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Donderdag 8 November 2018.Alle US-gegradueerdes, -gediplomeerdes, en alle voltydse akademiese...
Stellenbosch University
Vryheidsdag: Baie Suid-Afrikaners steeds nie vry nie
Vryheidsdag is op 27 April gevier. In meningsartikels* vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch geskryf dat baie Suid-Afrikaners toenemend woedend word omdat hulle nog steeds nie die vrugte van ware vryheid geproe het nie...
Stellenbosch University
Menseregtedag 2024: Beduidende vordering in 30 jaar, steeds baie om te doen
Suid-Afrikaners het Menseregtedag op 21 Maart gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat hoewel ons beduidende vordering met betrekking tot menseregte in ons land oor die afgelope 30 jaar...
Stellenbosch University
Volhoubare voedselstelsels kan help teen hongerte, wanvoeding en voedselonsekerheid
Wêreldvoedseldag is op Sondag 16 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat dit belangrik is om volhoubare en lewenskragtige voedselstelsels te bou ten einde hongerte, wanvoeding en...
Stellenbosch University
Is dit voordelig om reuse-sportgeleenthede aan te bied?
Die artikel, Hosting the FIFA World Cup brings benefits. But not as many as politicians claim, deur proff Johan Fourie en Maria Santana Gallego is op 22 September 2022 in The Conversation gepubliseer. Om die artikel in The Conversation te...