7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Die gesprek oor globalisering duur voort
US Internasionaal dra op verskeie maniere by tot die skep van 'n transformerende studente-ervaring en die bevordering van omvattende internasionalisering aan die Universiteit Stellenbosch. Een voorbeeld is die program “In gesprek met...
Stellenbosch University
’n Terugkeer na mobiliteit
Die regering het in April die einde van die ramptoestand in Suid-Afrika aangekondig wat die afgelope twee jaar van krag was om die Covid-19-pandemie te hanteer. Die aankondiging beteken nie net dat baie van die pandemiebeperkings opgehef...
Stellenbosch University
Wees veilig, Maties!
Met die aankoms van die studente vir die nuwe akademiese jaar, doen die Universiteit Stellenbosch (US) 'n beroep op studente om mede-verantwoordelikheid te neem vir hul veiligheid en nie sagte teikens vir misdaad te wees nie. Top...
Stellenbosch University
Kortkursus Nederlands aangebied deur Departement Afrikaans en Nederlands
Ben je geïnteresseerd in de Nederlandse taal en cultuur? Dan is de beginnerscursus Nederlands iets voor jou! Het Departement Afrikaans en Nederlands biedt een kortcursus Nederlands aan. In deze cursus focussen we op de volgende vier...
Stellenbosch University
Shadia se navorsing 'n voorbeeld van moeite wat beloon word
Shadia Akter, 'n graad 11 leerder van New Orleans Sekondêre Skool in die Paarl, is onlangs beloon vir haar kreatiewe en probleemoplossende navorsing, toe sy 'n silwer medalje vir Suid-Afrika losgeslaan het by die Buca International Music...
Stellenbosch University
''n Geleentheid om 'n verskil te maak'
Toe die Maties Frederik Schutyser en Rachel Spichiger die geleentheid raaksien om studente aan hul alma mater te ondersteun het hulle nie gehuiwer nie. Aan die einde van 2021 het hulle besluit om 'n skenking aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Prof Wim gereed vir Kaapstad-fietstoer ten bate van #Move4Food
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan die speke op Sondag 10 Oktober laat sing tydens vanjaar se Kaapstad-fietstoer. 'n Span van 19 fietsryers bestaande uit alumni, personeel, studente en...
Stellenbosch University
Kampusveiligheid
Die Universiteit Stellenbosch (SU) se ingesteldheid oor rassisme op kampus is dat dit geensins geduld sal word nie. Die Universiteit het omvattende maatreëls in plek gestel om rassisme te bekamp en verbeter voortdurend daarop. Op grond van...
Stellenbosch University
Kry hope waardevolle inligting by Maties Opedag
Die Universiteit se jaarlikse Opedag beloof om weereens die ideale geleentheid vir graad 12-leerders te wees om inligting oor studiegeleenthede, finansiële hulp, huisvesting en die Matie-studentelewe te bekom. Die Opedag vind op Saterdag...
Stellenbosch University
Bevorder sosiale impak deur studentebetrokkenheid
Op 8 Februarie 2024 neem meer as 5 000 nuwe Matie-studente deel aan die jaarlikse Sosiale Impak‑gemeenskapsoggend by die Universiteit Stellenbosch (US) tydens die amptelike Verwelkomingsweekprogram vir nuwelinge. Die Afdeling vir Sosiale...