7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Boekvoorstelle gevra om muurkuns te skep wat transformasie visueel aanmoedig
’n Beroep word op studente van die Universiteit Stellenbosch (US) gedoen om te help om ruimtes op die Stellenbosch-kampus te transformeer deur hul gunstelingboeke te nomineer vir insluiting in ’n muurskildery op die kampus. Die inisiatief...
Stellenbosch University
Tegnologie Oordrag-kantore help bou volhoubare besighede
Maandag (26 April) was die Wêrelddag vir Intellektuele Eiendom. In ʼn meningsartikel vir Business Day fokus Josh Romisher van die Universiteit Stellenbosch LaunchLab op die stappe wat kantore vir tegnologie-oordrag behoort te volg om...
Stellenbosch University
Tien US-finaliste ding mee om SA se ‘Wetenskap-Oscars’
Die Universiteit Stellenbosch (US) was die afgelope klompie jare goed verteenwoordig by die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32-toekennings (of te wel die NSTF/South32 Awards). Vanjaar is geen uitsondering nie...
Stellenbosch University
US betreur afsterwe van prof Mary-Anne Plaatjies-Van Huffel
Die Universiteit Stellenbosch betreur die afsterwe van prof Mary-Anne Plaatjies-van Huffel vandag (19 Mei 2020) aan komplikasies ná 'n onlangse operasie. Prof Plaatjies-van Huffel was p rofessor in Ekklesiologie in die Fakulteit Teologie...
Stellenbosch University
US se navorsingstatuur styg in wêreldwye ranglys
Die Universiteit Stellenbosch is besig om opgang te maak in wêreldwye navorsing. Internasionale aanhalings afkomstig uit die Universiteit se navorsing op verskeie vakgebiede het volgens die Times Higher Education (THE) wêreldranglys vir...
Stellenbosch University
Pasop vir opportunistiese misdadigers wat COVID-19 gebruik vir swendelary
Opportunistiese misdadigers sal waarskynlik die COVID-19-situasie gebruik om hul hande op jou eiendom te kry. Pasop vir e-posse met besmette aanhangsels wat sogenaamde “veiligheidsboodskappe" bevat of mense wat aan jou deur klop en voorgee...
Stellenbosch University
Maties-koor beklee weer boonste plek op wêreldranglys
Die Stellenbosch Universiteitskoor het weer die boonste plek op die gesaghebbende Interkultur Wêreldranglys ingeneem. Interkultur het vandag (4 Maart 2020) die nuutste ranglys bekendgemaak. Die US-Koor beklee reeds sedert 2012 die eerste...
Stellenbosch University
US-studente en alumni op pad na die Lindau Nobelpryswennersvergadering vir Fisiologie en Geneeskunde
Vier jong wetenskaplikes en alumni van die Universiteit Stellenbosch is deel van die groep van nege jong Suid-Afrikaanse wetenskaplikes wat gekies is om van 25 tot 30 Junie in Lindau, Duitsland deel te neem aan die 72ste Lindau...
Stellenbosch University
Die vermindering van die omgewingsimpak van beton strukture deur gebruik te maak van materiaal gevormde vesel versterkte beton
Prof Billy Boshoff, van die Eenheid vir Konstruksie Materiale (UCM), Universiteit Stellenbosch, het die Universiteit van Bath besoek vir drie maande in die begin van 2017 as deel van sy navorsingsvergunning. Die titel van die...
Stellenbosch University
Goue Veritas-medalje vir wyn uit universiteitskelder
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Welgevallen Wynkelder se Die Laan Merlot 2019 het vanjaar goud gewen by die 31ste Veritas-toekenningsgeleentheid. Daarby het drie ander wyne uit dié kelder ook een silwer uitstaande en twee silwer...