7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Riglyne vir veiligheid oor resestye
Studente word vriendelik versoek om ekstra waaksaam te wees tydens die reses wanneer daar baie minder beweging en aktiwiteite op kampus is. Ongelukkig word daar heelwat diefstalle in koshuise en studentewonings na afloop van resestye by...
Stellenbosch University
Afdeling Sosiale Impak op soek na personeelvrywilligers om matriekvakke vir volwasse leerders aan te bied
Die Afdeling Sosiale Impak bestuur ’n matriekprogram vir volwassenes wat nie matriek op skool geslaag het nie en ouer is as 21. Dit is bekend as die Senior Sertifikaat en is soortgelyk aan die Nasionale Senior Sertifikaat. Honderde mense...
Stellenbosch University
Stellenbosse Regshulpkliniek verskuif
Die Regshulpkliniek, wat al talle mense in die Bolandstreek bygestaan het, spog vanaf 11 Desember 2017 met 'n nuwe adres. As deel van die strategiese doelwitte van die kliniek sowel as die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit...
Stellenbosch University
Doen nou aansoek vir Google se Deep Learning Indaba
Aansoeke is nou oop vir deelname aan die tweede Deep Learning Indaba wat van 9 tot 14 September 2018 by Stellenbosch Universiteit plaasvind. Dit is 'n unieke pan-Afrika opleidingsgeleentheid wat deur Google DeepMind ondersteun word. Die...
Stellenbosch University
Maties se Laka is nuwe sekretaris-generaal van KUKSA
Hy wil graag 'n rol speel in die ontwikkeling van sport by universiteite en kolleges in Suid-Afrika, Afrika en die wêreld. Dit is hoekom mnr. Jerry Laka, Direkteur: Steundienste van Maties Sport by die Universiteit Stellenbosch nie...
Stellenbosch University
Gewilde Siyakhula-personeelprogram nuut verpak en uitgebrei
Gewilde Siyakhula-personeelprogram nuut verpak en uitgebrei Die Siyakhula-personeelprogram is nuut verpak en uitgebrei as deel van die Diensbillikheid- en Diversiteit-kapasiteitsontwikkelingsprogram. Sedert 2016 het meer as 600...
Stellenbosch University
Gewilde Siyakhula-personeelprogram nuut verpak en uitgebrei
Die Siyakhula-personeelprogram is nuut verpak en uitgebrei as deel van die Diensbillikheid- en Diversiteit-kapasiteitsontwikkelingsprogram. Sedert 2016 het meer as 600 personeellede op alle posvlakke in verskillende afdelings en dissiplines...
Stellenbosch University
Gewilde Siyakhula-personeelprogram nuut verpak en uitgebrei
Die Siyakhula-personeelprogram is nuut verpak en uitgebrei as deel van die Diensbillikheid- en Diversiteit-kapasiteitsontwikkelingsprogram. Sedert 2016 het meer as 600 personeellede op alle posvlakke in verskillende afdelings en dissiplines...
Stellenbosch University
Adam Small-teaterkompleks amptelik by US geopen
Die Adam Small-teaterkompleks by die Universiteit Stellenbosch (US) is amptelik op Vrydag (23 November 2018) tydens ʼn naamgewingseremonie op die Stellenbosch-kampus geopen. Die US se opgeknapte en heringerigte teaterkompleks is vernoem na...
Stellenbosch University
'Ek hoop dis nou die einde van die saak' - Rektor verwelkom Fourie-verslag
Die onafhanklike ondersoek deur oudregter Burton Fourie is afgehandel en die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het sy verslag vanmiddag (2 Desember 2019) aanvaar ( klik hier vir die volledige verslag). Prof Wim de Villiers...