7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nog 'n oorwinning vir US in die Chinese Brug kompetisie
Vir die sewende agtereenvolgende jaar het 'n student van die die Universiteit Stellenbosch (US) die Chinese Brug kompetisie vir Suid-Afrikaanse kollege studente gewen. Matie-student Jasmine Rae Beaudry het beoordelaars tydens die 15de Suid...
Stellenbosch University
US Biblioteekpersoneel brei komberse vir Mandela-dag
Personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) het gewys hulle gee om en is bereid om meer as net 67 minute van hul tyd af te staan vir die jaarlikse Mandela-dag. Reeds verlede jaar het personeel van die JS Gericke- en die Universiteit se...
Stellenbosch University
Maties oorheers eerste Varsity Sports-bergfietsuitdaging
Fietsryers van die Universiteit Stellenbosch het albei dae van die eerste Varsity Sports-bergfietsuitdaging wat die afgelope naweek in die Kaapse Wynlande aangebied is, oorheers. Maties het hard gewerk op dag een en moes Sondag net hul...
Stellenbosch University
MFM wen toekenning vir Veiligheidsveldtog
Vir die tweede opeenvolgende jaar het die Maties gemeenskapsradiostasie MFM met die prys vir "Beste Kampus Media" weggeloop, vir hulle tweejaarlikse Veiligheidsveldtog, by die Diageo Responsible Drinking Media Awards (RDMAs) wat in Sandton...
Stellenbosch University
Vriende van die Botaniese Tuin
Die Vriende van die Botaniese Tuin-inisiatief is op 1 Desember 2016 aan die breër Stellenbosch-gemeenskap bekendgestel. Die doel van hierdie inisiatief van die Universiteit Stellenbosch (US) se Botaniese Tuin is om die aktiwiteite van die...
Stellenbosch University
KI in Hoër Onderwys LOA: ’n Opvolgpaneelbespreking
U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word. Sprekers: Sharon Malan, Lennox Olivier, Melody Neaves en Hamman Schoonwinkel Onderwerp: KI in Hoër Onderwys LOA: 'n...
Stellenbosch University
Om kapasiteit te bou vir klimaatslim-landbou in Suid-Afrika
Die Erasmus-projek, Sentrums vir Beroepsuitnemendheid [ Centres of Vocational Excellence (CoVE)] vir klimaatslim-landbou in Suid-Afrika, het sy halfpadmerk bereik met die CoVE Suid-Afrika Konferensie wat op 15 Oktober 2024 in die Paarl...
Stellenbosch University
S2A3 medalje vir beste MSc student aan die US
Mnr. Xavier von Stein, 'n oud-leerder van Somerset College, het die S 2A 3 medalje ontvang as die beste MSc student gedurende 2016 aan die Universiteit Stellenbosch. Die S 2A 3 medalje word jaarliks deur die Suider-Afrikaanse Genootskap vir...
Stellenbosch University
Prof Billy Boshoff besoek Bath met Newton Fund Toekenning
Prof Billy Boshoff, van die Eenheid vir Konstruksie Materiale (UCM), Universiteit Stellenbosch, het die Universiteit van Bath besoek vir drie maande in die begin van 2017 as deel van sy navorsingsvergunning. Die titel van die...
Stellenbosch University
Prof. Jannie Hofmeyr is Royal Society van SA se nuwe president
Prof. Jannie Hofmeyr, uitgelese professor in biochemie en biokompleksiteit by die Universiteit Stellenbosch, is as die nuwe president van die Royal Society van South Africa (RSSAf) verkies. Die RSSAf wat reeds uit die 1820s dateer, is een...