7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ontvanger van eredoktorsgraad trots om lid van Matie-familie te wees
“Ek staan hier voor julle diep geëerd en verootmoedig deur die erkenning wat aan my gegee is en die voorreg om ʼn lid van Stellenbosch se roemryke alumni-familie te word." Met hierdie woorde het die internasionaal-erkende vakkundige en...
Stellenbosch University
Bring SA 'sonskyn in 'n bottel' na Duitsland
Vir Sabrina Majchrzak was 'n semester aan die Universiteit Stellenbosch meer as net 'n avontuur – dit was 'n lewensveranderende ervaring wat uiteindelik gelei het tot die skep van 'n aanlyn wynwinkel met die doel om die vreugde en plesier...
Innovation and Commercialisation
Fluorobiotegnologie: Revolusionering van Rekombinante Proteïene in Biotegnologie
In die steeds ontwikkelende veld van biotegnologie is innoverende oplossings van kritieke belang vir die bevordering van navorsing en nywerheidstoepassings.
Innovation and Commercialisation
Bemagtiging van Entrepreneurskap en Groei: Die Storie van Fabriek 209
Die bevordering van entrepreneuriese en volhoubare innovasies in Suid-Afrika
Maties Sport
2025 Toekennings vir Maties Rugby 150 Legacy-bewaarders
Maties Rugbyklub het spelers vir uitstaande prestasies vereer tydens sy jaarlikse toekenningseremonie in Stellenbosch. Die hoof van Maties Rugby, Drikus Hancke, het die byeenkoms toegespreek en gesê: “Terwyl ons toekennings uitdeel, onthou...
Stellenbosch University
Sukses staan voorop met aanvang van US se Maart-gradeweek
Meer as 3 600 graduandi sal aanstaande week die verhoog oorsteek wanneer die Universiteit Stellenbosch (US) grade, diplomas en sertifikate by sy Maart-gradeweek toeken. Dit bring die totale aantal kwalifikasies wat in die 2025-akademiese...
Stellenbosch University
Maatskaplike Werk akademici wen top ASASWEI toekennings
Twee akademici van die Departement Maatskaplike Werk het weggestap met die top pryse by die Vereniging van Suid-Afrikaanse Opvoedkundige Instellings vir Maatskaplike Werk (beter bekend in Engels as Association of South African Social Work...
Stellenbosch University
Just keep swimming and you will get there.
“If you don't go after what you want, you'll never have it. If you don't ask, the answer is always no. If you don't step forward, you are always in the same place." -Nora Roberts. This is something I had to learn on my way to becoming a...
Stellenbosch University
Kom deel in US se eerste Tuiskoms-naweek
Matieland is gereed vir sy eerste Tuiskoms-naweek vir alumni wat vanaf 4 tot 7 Maart op die Stellenbosch-kampus plaasvind en personeel word aangemoedig om te kom deel in die feestelikhede. "Dit is immers ons almal se Matieland," sê die...
Stellenbosch University
Duitse Paralimpiese kampioene besoek Maties Parasport-oefenkamp
Twee Duitse Paralimpiese kampioene het langs opkomende sportsterre met gestremdhede geoefen tydens 'n oefenkamp wat onlangs deur Maties Sport by Coetzenburg aangebied is. Die oefensessie was gemik op atlete wat in Maart aan die Nedbank...