7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Vooraanstaande US-navorsers ontvang NNS-toekennings
Tien prominente navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer by die jaarlikse NNS-toekennings wat op Donderdag 1 September 2022 gehou is. Die toekennings erken en vier Suid-Afrikaanse...
Stellenbosch University
Prof Waghid se akademiese bydraes gevier
Prof Yusef Waghid se fenomenale akademiese bydraes is in November voor sy aftrede aan die einde van 2023 deur die Departement Opvoedingsbeleidstudies by die Fakulteit Opvoedkunde gevier. 'n Video-opname van die seminaar kan hier gekyk...
Stellenbosch University
Meertalige selfoonvakwoordeboek help studente konsepte baasraak
Nuweling-opvoedkundestudente sukkel soms om konsepte wat in hul kursusse gebruik word baas te raak. En omdat hulle nie konsepte verstaan nie, kan hulle nie met begrip lees en goeie geskrewe werksopdragte inhandig nie. "Die ontwikkeling van...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe: Peter Kirsten
Senior menslikehulpbronnepraktisyn Peter Kirsten help personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) om vir hulle toekoms te beplan, maar wanneer hy die geleentheid kry om te ontspan, kyk hy graag na geskiedkundige dokumentêre...
Stellenbosch University
Ses nuwe alumni-takke by Matie-netwerk gevoeg
Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge bring Maties byeen waarookal hulle hulself in die wêreld bevind. In Februarie vanjaar het die Afdeling, in samewerking met Matie-vrywilligers, vier nuwe hubs en...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Karlien Breedt
As hoof van die Universiteit Stellenbosch (US) Argief in die verantwoordelikheidsentrum van die Registrateur, dien Karlien Breedt as hekwagter van ons institusionele geheue. Haar passie vir haar werk – van die hantering van dokumente van so...
Stellenbosch University
Hoe om voordeel te trek uit verhoogde belastingvoordele voor die einde van 2021
Namate die jaar tot 'n einde kom, raak die kanse minder om belastingbesparings onder die Verenigde State se Wet op Koronavirusbystand, ‑verligting en ekonomiese sekuriteit (CARES‑wet) te maksimaliseer. Vir die afgelope twee jaar het die...
Stellenbosch University
Navorsing help verskerp stryd teen TB
Die stryd teen tuberkulose (TB) kan ʼn hupstoot kry indien die bakterium wat die siekte veroorsaak verhoed kan word om sy eie vitamien te vervaardig. Dít is een van die bevindinge van ʼn studie wat by die Fakulteit Geneeskunde en...
Stellenbosch University
Sluit by ons aan vir Skenkingsdag 2022
Die Universiteit Stellenbosch (US) is gereed om sy derde jaarlikse Skenkingsdag van 6 tot 7 Oktober aan te bied en daag alumni, studente, personeel en vriende van die Universiteit uit om betrokke te raak. Die saak? Om Matie-studente te help...
Stellenbosch University
Skoolkurrikulum moet leerders met kennis en vaardighede vir 21ste eeu toerus
Ons het 'n skoolkurrikulum nodig wat kan help om die ongelykhede in ons onderwysstelsel aan te spreek en wat ook leerders met die nodige kennis en vaardighede kan toerus wat hulle vir die 21ste eeu nodig het. Dít was een van die standpunte...