7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Huis ten Bosch-brand: Dak en agt kamers beskadig
Die dak bokant agt kamers op die derde vloer van die Huis ten Bosch-koshuis by die Universiteit Stellenbosch (US) is verwoes in die brand wat omstreek 19:00 Maandagaand (12 Augustus 2019) in dié koshuis uitgebreek het. Al 164 inwoners van...
Stellenbosch University
Wetenskaplikes ontwikkel padkaart vir wêreldwye insekbewaring
Met 'n geskatte 40% van alle insekte wat deur uitwissing bedreig word, het 73 wetenskaplikes van regoor die wêreld, insluitende die Universiteit Stellenbosch (US), besluit dat dringende stappe gedoen moet word om ons insekspesies te...
Stellenbosch University
Maties-wynklub – Van innovasie na sukses!
Die Maties-wynklub (MWK) het ʼn gewilde virtuele geleentheid op die alumni-kalender geword. Wynproegeleenthede is vir alumni in Duitsland, Benelux, Frankryk, Switserland, Swede en Denemarke gehou. Darren Maree, ons wynkoördineerder vertel...
Stellenbosch University
US kry eie COVID-19-inentingsterrein
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal op Dinsdag 10 Augustus ’n inentingsterrein open vir sy personeellede en lede van die publiek wat op die amptelike Suid-Afrikaanse COVID-19-inentingsportaal geregistreer is. Deur toegang tot inentings...
Stellenbosch University
US help studente met welwees deur mentorprogram
Vir meer as veertig jaar al help die Universiteit Stellenbosch (US) nuwelingstudente om by die universiteitslewe aan te pas, persoonlike struikelblokke te oorkom en word algemene psigososiale ondersteuning deur mentorprogramme gebied. In...
Stellenbosch University
US-insekkundiges gaan Europa help om vrugtevlieë te stuit
Insekkundiges verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Bewaringsekologie en Entomologie is deel van 'n grootskaalse navorsingsprojek wat kundiges uit 15 lande betrek. Dit is daarop gemik om wetenskaplike prosesse en...
Stellenbosch University
2019 AvOL-konferensie bevestig waarom onderrig saak maak
“Dit is ons eie konferensie – aangebied deur die Universiteit Stellenbosch vir die Universiteit Stellenbosch se personeel. Dit gaan alles daaroor om meer en meer uitnemend in ons onderrig, navorsing en praktyk te word op 'n manier wat leer...
Stellenbosch University
Van professionele sjef tot universiteitsdosent
Wanneer jy Heinrich Gerwel vir die eerste keer ontmoet, kan jy nie anders nie as om beïndruk te wees met sy kalm, dog energieke passie vir sy navorsing en onderrig by die Universiteit Stellenbosch (US) se departement Landbou-ekonomie in die...
Stellenbosch University
US help om internasionale erkenning aan Ubuntu te gee
Die Universiteit Stellenbosch (US) is deur middel van sy vennootskap met die Michigan State-universiteit (MSU) deurlopend besig met sy werk om te help dat die konsep van Ubuntu internasionaal gevestig word. In 2019 het die US geskiedenis...
Stellenbosch University
Die Matie 80-gedenkuitgawe verskyn
Artikel deur Jacolette Kloppers, redakteur in 2001 en stigter van Die Matie Studentekoerant Trust Die Matie, amptelike studentekoerant van die Universiteit Stellenbosch, vier vandeesmaand sy 80ste bestaansjaar en ter ere van dié groot en...