7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US skop Eeufees af met verwelkomings-geleentheid
Met die verwelkomingsgeleentheid vir eerstejaarstudente en hul ouers op Donderdag 25 Januarie 2018, het die Universiteit Stellenbosch (US) sy Eeufeesjaar afgeskop teen die agtergrond van uitnemende akademiese prestasies oor talle dekades en...
Stellenbosch University
Aftreegeskenk van R40 000 vir Chemie-uitreikinisiatief
'n Skenking van R40 000 is onlangs deur Prof Wolfgang Mackenroth, voormalige visepresident van BASF, en die internasionale welsynsorganisasie Kiwanis, aan die Universiteit Stellenbosch se Chemie-uitreikinisiatief (SUNCOI) oorhandig. Prof...
Stellenbosch University
Herbst wys aanhouer wen
Die blinde Suid-Afrikaanse Paralimpiese swemmer en houer van verskeie wêreldmedaljes, Hendri Herbst, ontvang Vrydag, 5 April sy LLM (meestersgraad in die regte) by die sesde April-gradeplegtigheid van die Universiteit Stellenbosch (US)...
Stellenbosch University
Monteverdi in die Endler
Die unieke aard van die onlangse rare “rooi maan"-verduistering is miskien 'n toepaslike beeld vir die unieke musikale gebeurtenis in die Endlersaal op 1 en 2 September. Dit is 'n geleentheid wat toegewyde plaaslike musiekliefhebbers nie...
Stellenbosch University
Help US100 #Move4Food en ondersteun ons Maties
Almal dink elke dag aan kos. “Wat sal ek vandag maak om te eet?", “Watter kruideniersware moet ek koop?" en “Tyd om weer op dieet te gaan" is gedagtes wat ons almal goed ken. Tog is dít nie die tipe kosgedagtes van 'n student wat met die...
Stellenbosch University
Die uitwissing van ongelykhede in Suid-Afrikaanse gesondheidsdienste
“Regverdigheid strek verder as howe, prokureurs en regters. Alles wat jy doen, het nagevolge." Professor Thuli Madonsela het tydens die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se Dekaan se...
Stellenbosch University
US-studente smee bande met eweknieë op die vasteland
Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal het gedurende sy 25 jaar lange bestaan al duisende US-studente van Study Abroad- en uitruilgeleenthede voorsien en hulle sodoende waardevolle internasionale ervaring laat opdoen. Menige student...
Stellenbosch University
Slim myte baljaar tussen Proteas
Myte wat tussen proteas in die Kaapse Floristiese Streek woon het 'n slim manier gevind om te floreer. Dít is een van die vernaamste bevindinge van ʼn nuwe studie aan die Universiteit Stellenbosch (US). “Sommige myte kan oorleef en floreer...
Stellenbosch University
Nondumiso vasbeslote om jonges te help
Nondumisa Phenyane hoop om deur haar werk by die Universiteit Stellenbosch (US) 'n invloed op die lewens van talle jongmense te hê. Gedurende haar grootwordjare in die stowwerige strate van Kwa Debeka in Kwazulu-Natal, sou Nondumisa nooit...
Stellenbosch University
Lewer kommentaar op die Konsepbeleid vir Visuele Regstelling
Belanghebbers word uitgenooi om kommentaar te lewer op die Universiteit Stellenbosch se Konsepbeleid vir Visuele Regstelling voordat ʼn finale weergawe die interne goedkeuringsproses vir institusionele beleide sal volg. Die interne kampus...