7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
ALOV Seminaar - Blaas die vuur aan: Transformerende onderrig en die dekolonisasie van mediese onderwys
U word genooi na die tweede kwartaallikse Onderrig-Leer-Assessering seminaar van 2025, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (OLA).Spreker: Prof. Faadiel Essop (Fakulteit Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe)Onderwerp...
Stellenbosch University
Ou dieselbus klop met die ritme van ’n nuwe elektriese hart
'n Baanbrekende veelparty-samewerking tussen die akademiese wêreld, regering en bedryfsvennote het gelei tot die suksesvolle omskakeling van 'n 65-sitplek dieselbus in 'n elektriese ekwivalent. Die projek is 'n belangrike stap vorentoe in...
Stellenbosch University
Prof Jonathan Jansen ontvang gesogte toekenning vir lewenslange bydrae
Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig met trots om dat prof Jonathan Jansen, 'n uitgelese professor in die opvoedkunde, deur die Amerikaane Opvoedkundige Navorsingsvereniging (AERA) as die 2025-ontvanger van die organisasie se Afdeling...
Stellenbosch University
15 000 kilometer, drie vastelande, een skildery – 'n reis van akademiese verbintenis
'n Skildery wat as geskenk vir die Universiteit Stellenbosch se uitgelese professor in opvoedkunde, prof Jonathan Jansen, bedoel was, het onlangs 'n merkwaardige reis van meer as 15 000 kilometer– wat oor die Stille Oseaan, twee halfronde...
Stellenbosch University
Nuwe Maties maak ’n verskil
Sowat vyf duisend nuwe Maties het op Donderdag, 26 Januarie deelgeneem aan die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Sosiale Impak-oggend. Hierdie hoogtepunt op die verwelkomingsprogram bied nuwelingstudente die geleentheid om die groter...
Stellenbosch University
Mediaverklaring: Mishandeling van 'n hoender
Die Universiteit Stellenbosch (US) veroordeel dieremishandeling in die sterkste moontlike terme en sal nie huiwer om op te tree teen enigiemand wat hulself in hierdie verband skuldig maak nie. Dit is die reaksie van die US-bestuur in die...
Stellenbosch University
Chad en Cameron keer terug na Coetzenburg
Vir Suid-Afrika se swemheld Chad le Clos sal die terugwen van verlore eer hierdie naweek voorop in sy gedagte wees wanneer hy in Stellenbosch deelneem. Hy sal die Swem Grand Prix wat van 24-26 Februarie by Coetzenburg gehou word as...
Stellenbosch University
Meertalige selfoonvakwoordeboek help studente konsepte baasraak
Nuweling-opvoedkundestudente sukkel soms om konsepte wat in hul kursusse gebruik word baas te raak. En omdat hulle nie konsepte verstaan nie, kan hulle nie met begrip lees en goeie geskrewe werksopdragte inhandig nie. "Die ontwikkeling van...
Stellenbosch University
‘Om gemeenskap te help’ die motivering agter Rory se PhD
Dr Rory Dunbar en sy vriendelike dienshond, Vaughn, is bekende gesigte by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). En vandag (20 Maart 2018) was hul ook saam by die derde gradeplegtigheid...
Stellenbosch University
Nadoktorale genote agter die podium
Die gehoor het behoorlik regop gesit en luister na sportwetenskaplike dr Zarko Krkeljas se praatjie oor rugpyn tydens die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Nadoktorale Genote Navorsingsdag. Hulle stip gekyk terwyl dr Emma McKinney 'n...