7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US vereer John Kani met eredoktorsgraad
“Die mag om die land te verander, is in die hande van die landsburgers. Ons is die regering. Ons het vir hulle gestem en ons kan hulle uitstem." Dit was een van die inspirerende boodskappe in die internasionaal-bekroonde akteur en dramaturg...
Stellenbosch University
US gaan RW Wilcocks-gebou hernoem
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n proses van stapel gestuur om die RW Wilcocks-gebou op sy Stellenbosch-kampus te hernoem. Personeel en studente van die US, asook verteenwoordigers van die Stellenbosse gemeenskap, is uitgenooi om...
Stellenbosch University
Werk van leerstoel in Plantgesondheid gaan voort
Die voortreflike werk wat reeds deur die leerstoel in Plantgesondheid in die Departement Agronomie van die Universiteit Stellenbosch (US) gedoen is, sal voortgesit word, danksy die goeie nuus dat WinField United South Africa sy finansiële...
Stellenbosch University
Pasgegradueerde ingenieur wil US-vaardighede oordra
Wanneer Kabelo Tlhabadira in Januarie na die dorp Kathu in die Noord-Kaap verhuis om sy loopbaan as siviele ingenieur-in-opleiding by die Sishen-myn te begin, sal hy deur sy jonger broer Onalenna vergesel word. Die hoofrede vir die...
Stellenbosch University
US Woordfees skop af
Van vandag af sal daar van die middedorp tot Kayamandi, Cloetesville, Idasvallei en verskeie wynplase makietie gehou word soos die US Woordfees sy tema Bly, met al dié woord se gebruike, gaan uitleef in teaterproduksies, boekbesprekings...
Stellenbosch University
Aanstelling van BEO Direkteur - Prof Johann Kirsten
Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) aan die Universiteit Stellenbosch kondig graag aan dat professor Johann Kirsten as die nuwe Direkteur van die BEO aangestel is. Prof Kirsten neem die leisels op 1 Augustus 2016 oor. Hy volg prof Ben...
Stellenbosch University
Persone met gestremdhede kry moeilik toegang tot gesondheidsorg
Baie Suid-Afrikaners, veral dié in landelike gebiede, sukkel steeds om toegang tot bekostigbare en kwaliteit gesondheidsorg te kry. Persone met gestremdhede, in besonder, moet aansienlik meer hindernisse oorkom wanneer hulle toegang tot...
Stellenbosch University
Maties Parasport-atlete blink uit by SA Sporttoekennings
Die Universiteit Stellenbosch-student Charl du Toit se goue jaar duur voort – hy is Sondag by die SA Sporttoekenningsplegtigheid as die Sportman van die Jaar met 'n gestremdheid aangewys. Sy oefenmaat Ilse Hayes is vir die tweede jaar...
Stellenbosch University
Studiegeld styg met 8%; aanvullende huisvestingsbeurse vir arm studente
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag (28 November 2016) die instelling se geïntegreerde begroting vir 2017 eenparig goedgekeur. Die begroting maak voorsiening vir 'n algemene styging van 8% in studiegeld en 'n styging...
Stellenbosch University
Alumna hardloop Comrades vir 'verlore middel' -studente
Candice van Wijk het haar eerste Comrades-marathon met 'n bronsmedalje en 'n massiewe glimlag voltooi. 'n Glimlag wat nie net gestraal het van vreugde om dié veeleisende wedloop te kon voltooi nie, maar ook van bewondering vir die...