7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nadine Moodie bring jeugdige uitnemendheid na leierskap van US Raad
Om terug te keer na die Universiteit Stellenbosch (US) voel altyd vir Nadine Moodie asof sy huis toe kom. Die nuutaangewese ondervoorsitter van die Universiteit se Raad koester die geleentheid om weer met ou vriende kontak te maak en weer...
Stellenbosch University
Nuwe era vir leer en onderrig breek aan by die US
“ʼn Universiteit is by uitstek ʼn plek waar drome nagejaag en verwesenlik word. Elke jaar kom daar duisende studente na ons toe met groot drome vir hulleself, hul families en die breër gemeenskap. Dis ons rol om daardie studente te ontvang en...
Stellenbosch University
Annie kyk fyn na die SA Agulhas II
Vir die meeste mense is die kreune en krake van ‘n stuk staal pure irritasie. Dis egter meganiese ingenieur prof Anriëtte “Annie” Bekker se kos. Sy lei ‘n navorsingsprogram aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat elke vibrasie, beweging...
Stellenbosch University
Jeugdag: Kollig op belangrike kwessies wat SA se jongmense raak
Personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch het ter viering van Jeugdag op Sondag 16 Junie meningsartikels vir die media geskryf waarin hulle gefokus het op opvoeding, werk, geestesgesondheid en entrepreneurskap as van die...
Stellenbosch University
Wêreldvoedseldag: Reg op kos moet vir almal ʼn werklikheid word
Wêreldvoedseldag word jaarliks op 16 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat veel meer gedoen moet word om die reg op voldoende, beskikbare en toeganklike kos vir alle Suid...
Stellenbosch University
Wêreldkankerdag: Soeklig val op belangrike kankerverwante kwessies
Persoonlike kankersorg met kunsmatige intelligensie, pseudowetenskap in aanlyn kankernuus, beter handling vir kanker van die eierstokke, en toksiese driehoek van stress, vetsug en kanker. Hierdie is die belangrike kwessies wat kenners by...
Stellenbosch University
Wêreldkinderdag: Onderwys ʼn reddingsboei vir ongedokumenteerde immigrantkinders, kindersoldate
Onderwys is ʼn reddingsboei en ʼn weg uit armoede vir ongedokumenteerde immigrantkinders en kindersoldate. Dit bied hoop, bevorder genesing en lê die grondslag vir ʼn waardige lewe. Só skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch in...
Stellenbosch University
Demokrasie staar vele uitdagings in gesig
Die Internasionale Dag van Demokrasie is op 15 September gevier. In meningsartikels vir die media het kenners by die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Navorsing oor Demokrasie (CREDO) op die uitdagings wat demokrasie in Suid-Afrika...
Stellenbosch University
Wêreldomgewingsdag: Kollektiewe aksie nodig om belangrike omgewingskwessies aan te spreek
Plastiekbesoedeling, die heroorweging van bioplastiekafval, omgewingsregeerkunde, en etiese raamwerke om waterbronne te bestuur. Dít is die belangrike omgewingskwessies waarop kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus het in...
Stellenbosch University
Rektorsuitnodiging na personeelbyeenkoms
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier aan die US, het onlangs personeel uitgenooi na die eerste personeelbyeenkoms van 2017 op 3 Maart. Personeel word aangemoedig om te RSVP vir die geleentheid. Die oogmerk van die byeenkoms is om...