7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Arts and Social Sciences
Nuwe denke in Fakulteit oor die US se verlede en toekoms
Historikus dr Anell Daries omskep kontroversie in navorsing en wys hoe dissiplinêre nalatenskappe kennisvorming beïnvloed – maar sy hou haarself ook aanspreeklik om die US van binne af te help verander. Meestersstudent Jesse le Roux...
Stellenbosch University
A-gradering vir prof Herman Wasserman bevestig internasionale standaard van navorsing aan die US
Die voorsitter van die Departement Joernalistiek, prof Herman Wasserman, het hom internasionaal onder die leiers op sy gebied gevestig met die onlangse A-gradering wat hy van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) ontvang het. Die NNS...
Stellenbosch University
Amptelike Bekendstelling van die SU/NU Globale Gesondheidskennis-Hub
Die talle uitdagings in globale gesondheid – soos klimaatsverandering en siektes – strek oor landsgrense heen, en geen enkele universiteit of navorsingsgroep kan dit alleen aanpak nie. Wat nodig is, is ’n multi-dissiplinêre, inter...
Stellenbosch University
Lord Hastings hoop om mense aan te vuur met 6de jaarlikse Sosiale Geregtigheidslesing by US
Die hoogs verwagte sesde jaarlikse sosiale geregtigheidslesing sal hopelik mense aanvuur om meer tyd, energie en hulpbronne aan sosiale geregtigheid te wy. Dit is die boodskap van Lord Dr Michael Hastings, wat stof tot nadenke en...
Stellenbosch University
Insek massakweking werkswinkel kom na Suid-Afrika
Die oplossings vir hongersnood en die verwoesting van ons planeet mag dalk lê in ‘n onwaarskynlike plek, in ons kleinste en mees onopsigtelike vriende, die insekte. Net soos wat beeste, vis of ander vee geteel word in groot getalle, soos...
Stellenbosch University
Visuele Studies-graduandus bewys alle drome het waarde
Gedurende haar grootwordjare in die landelike gebied van KwaZulu-Natal het S'nothile Gumede altyd gedink haar drome is te verregaande en dat sy nooit haar drome sou kon bewaarheid nie. “Om as 'n swartmens in Suid-Afrika groot te word...
Stellenbosch University
US skaapnavorsing nou makliker danksy BKB-skenking
Veekunde navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal voortaan 'n raps makliker, vinniger en meer presies hul studies oor die voeding van skape kan uitvoer. Dit word moontlik gemaak deur die installering van 'n gevorderde...
Stellenbosch University
Werkgewer help bosbouer om sy medalje te vier
In Maart vanjaar was dit nie vir Gabriel Smith moontlik om die amptelike funksie by te woon waartydens hy die Schlich Medalje sou ontvang as die topstudent in die BSc Bosbou en Houtkunde-program aan die Universiteit Stellenbosch nie. Te...
Stellenbosch University
Mens kan meer by diere, insekte leer oor uitwerking van klimaatsverandering
Indien ons meer aandag gee aan hoe voëls, hase en termiete hul plaaslike leefruimtes omvorm in reaksie op veranderende klimaatsomstandighede, sal ons beter kan voorspel watter uitwerking klimaatsverandering in die toekoms op hulle sal hê...
Stellenbosch University
Aflandige windenergie kan SA se elektrisiteitskorte help verlig
Ons maak steeds baie swaar staat op steenkool om elektrisiteit op te wek. Met ons verouderde aantal steenkoolaangedrewe kragstasies moet ons dalk ons oorvloedige windenergiebronne begin benut om te help om toekomstige tekorte in...