7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Verklaring: Mediaboodskappe oor rassistiese opmerking
Die Universiteit van Stellenbosch en die Fakulteit Ingenieurswese het kennis geneem van sosiale media boodskappe van ʼn rassistiese opmerking deur ʼn student. Die saak is reeds na die Universiteit se Eenheid vir Gelykwaardigheid verwys om...
Stellenbosch University
Internasionale Verpleegkundigedag: Ons moet in verpleegopleiding belê
Internasionale Verpleegkundigedag word elke jaar op 12 Mei gevier. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op die belangrike rol wat verpleegkundiges in die lewering van gesondheidsorg van gehalte...
Stellenbosch University
Jaarlikse Jeugdaglesing
Die dissiplinegroep Praktiese Teologie en Missiologie, Fakulteit Teologie bied op Vrydag 12 Mei 2017 die jaarlikse Jeugdaglesing aan oor die tema: Die Jeug en Hoër Onderwys. Prof Yusef Waghid, uitgelese professor van die Fakulteit...
Stellenbosch University
Loslitdag: Ons kort ʼn samelewing wat regtig persone met gestremdhede insluit
Loslitdag word elke jaar op die eerste Vrydag in September (vanjaar op 1 September) gevier. In meningsartikels vir die media skryf personeel by die Eenheid vir Gestremdhede aan die Universiteit Stellenbosch dat ons ʼn inklusiewe samelewing...
Stellenbosch University
Internasionale Vrouedag: Vooroordele en diskriminasie teen vroue moet beëindig word
Op Dinsdag 8 Maart vier ons Internasionale Vrouedag. In meningsartikels vir die media, fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op belangrike kwessies wat aangespreek moet word ten einde die aanhoudende vooroordele en diskriminasie...
Stellenbosch University
Internasionale Dag van Demokrasie: Waaksaamheid, ontwikkeling van mensekapitaal bevorder demokrasie
Die Internasionale Dag van Demokrasie word op Donderdag 15 September gevier. In meningsartikels vir die media meen kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat ons waaksaam moet bly en in mensekapitaal moet belê ten einde ons demokrasie te...
Stellenbosch University
Jeugdag: Jongmense veg steeds vir verandering
Suid-Afrikaners vier Jeugdag op Donderdag (16 Junie). In meningsartikels vir die media skryf jongmense aan die Universiteit Stellenbosch dat die jeug se stryd vir ʼn beter lewe steeds voortduur. Klik op die skakels hier onder om die...
Education
Navorsing
Die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit van Stellenbosch spog met 'n lewendige navorsingskultuur. Dit kom duidelik na vore in die getal nadoktorale genote wat...
TRAC
Kontak Ons
Kom in kontak met TRAC om meer te wete te kom oor ons akademiese intervensieprogram in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe. Of jy nou ’n leerder, ouer, skool, befondser of vennoot is, ons span staan gereed om te help met programnavrae...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch is ’n dinamiese sentrum vir innovasie en streng akademiese navorsing wat nuwe standaarde vir gesondheidsopleiding stel. Ons bied ’n verskeidenheid...