7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Individue vereer vir bydraes tot internasionalisasie
Sowat 400 gaste het op Vrydag, 13 April in die Endlersaal op die Stellenboschkampus byeengekom om 'n kwarteeu van formele internasionale aktiwiteite aan die Universiteit Stellenbosch (US) te vier. By die geleentheid het US Internasionaal...
Stellenbosch University
Nuwe US-sentrum ondersteun akademieskap op die kontinent
Die Universiteit Stellenbosch verwelkom die aanstelling van prof Sarah Howie as direkteur van die nuutgestigte Afrika Sentrum vir Akademieskap. Prof Howie, wat die adjunkvoorsitter van die raad van die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid...
Stellenbosch University
Nondumiso vasbeslote om jonges te help
Nondumisa Phenyane hoop om deur haar werk by die Universiteit Stellenbosch (US) 'n invloed op die lewens van talle jongmense te hê. Gedurende haar grootwordjare in die stowwerige strate van Kwa Debeka in Kwazulu-Natal, sou Nondumisa nooit...
Stellenbosch University
Afrika-VK navorsingsleerstoel sal help om vroue te bemagtig
Met die toenemende verstedeliking in Afrikalande is daar 'n groeiende vraag na energievoorsiening. Energie staan ook sentraal in die wêreldwye beweging na die Vierde Industriële Revolusie. Onvoldoende energievoorsiening sal egter Afrika se...
Stellenbosch University
’n Nuwe steunsentrum vir plaaslike entrepreneurs
As deel van sy verbintenis tot doelgerigte vennootskappe en inklusiewe netwerke, het die Universiteit Stellenbosch (US) ’n vennootskap aangegaan met die organisasie Ranyaka om kleinsakeontwikkeling in die Stellenbosse omgewing te...
Stellenbosch University
Van bitter tot soete herinneringe
Hy het as 'n arm tiener besef dat as hy as laerskoolonderwyser kon kwalifiseer, hy ten minste 'n koppie tee elke oggend sou kon bekostig. Maar toe dr Peter Msaka van Nkhotakota in Malawi vandag op die verhoog stap by die laaste...
Stellenbosch University
Die Woordfees word volmondig mondig
Die Toyota US Woordfees het gegroei van 'n deurnagfees ter viering van die Afrikaanse woordkuns in 1999 tot een van die land se grootste kunstefeeste. Dié geleentheid het in 2019 ongeveer 70 000 besoekers gelok met 332 uitverkoopte...
Stellenbosch University
Wêreldhartdag 2021: Gebruik jou hart om betrokke te raak!
Wêreldhartdag is elke jaar op 29 September. Vanjaar gaan Wêreldhartdag daaroor om by ons eie harte betrokke te raak en die mag van die digitale te gebruik om alle harte, oral, met mekaar te verbind. Die Wêreldhartfederasie vra die wêreld om...
Stellenbosch University
Fokus en wees dáár in die oomblik, sê ontvanger van Rektorstoekenning
Alexander O'Riordan kan aan niks meer bevredigend dink as om sy hoofstuk by die Universiteit Stellenbosch (US) met 'n 2021 Rektorstoekenning vir Uitnemende Prestasie af te sluit nie. O'Riordan, een van die 82 ontvangers van die jaarlikse...
Stellenbosch University
SA jong wetenskaplikes wen medaljes by Indonesië wetenskap-ekspo
Twee plaaslike jong wetenskaplikes het medaljes gewen nadat hulle beoordelaars beïndruk het by die 2021 “International Science and Invention Fair" wat in Indonesië gehou is. Hul projekte is geïnspireer deur kwessies waarmee hul...