7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Internasionaal bekende kognitiewe linguis besoek US om sy kundigheid te deel
Prof Dirk Geeraerts, 'n internasionaal bekende kognitiewe linguis van KU Leuven Universiteit in België, wat 'n belangrike rol gespeel het in die uitbreiding van hierdie benadering tot linguistiek, het onlangs die Departement Antieke Studie...
Stellenbosch University
Nuwe boek wys hoe naaldekokers kan help om stand van water te monitor
Suid-Afrika se 162 sonliefhebbende naaldekoker-spesies is nie net pragtig op die oog nie, maar kan ook bewaringskundiges, waterbestuurders en boere help om die toestand te monitor van plaaslike varswaterbronne, soos riviere, strome en damme...
Stellenbosch University
City of Cape Town awards Tygerberg and Bellville campuses for efficient water management
The City of Cape Town recently awarded a 5-star and 3-star rating to the Tygerberg and Bellville campuses for effective water management to ensure compliance with the Institution's water licensing conditions. Implementing water...
Stellenbosch University
The CISU Collaborates With the Confucius Institute at the UWC to hold a Lecture on Chinese Medicine.
Content only available in English
Stellenbosch University
US maak geskiedenis saam met Michigan State University
“Dit is 'n geskiedkundige geleentheid en ek is seker dat wanneer ons twintig jaar van nou af terugkyk, ons die belangrikheid van vandag se ooreenkoms sal besef." Dit was Bongani Mgijima, Direkteur van die Universiteit Stellenbosch Museum...
Stellenbosch University
Varsity Atletiek-aksie op Stellenbosch
Varsity Atletiek sal die 2016 seisoen volgende week (Donderdag 7 April) in die Coetzenburg-stadion afsluit. Atlete van die deelnemende universiteite het vir groot opwinding gesorg in Johannesburg met die vorige ontmoeting op 18 Maart. Die...
Stellenbosch University
Stellenbosch studente wen by skynhof
Universiteit Stellenbosch studente Mudzuli Rakhivane en Avuyile Gasela het deel gevorm van die span wat die 25ste African Human Rights Moot Court Competition gewen het, wat by die Suid-Afrikaanse Konstitusionele Hof op Saterdag 8 Oktober...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch ontvang R30m skenking
'n Vennootskap met die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (SANRAL) help die Universiteit Stellenbosch (US) met sy doelwitte om 'n wêreldklas-Afrika universiteit te wees, toegang te verbreed, uitnemendheid te handhaaf en sy sosiale impak...
Stellenbosch University
Statebond Bosbouers ontmoet in Stellenbosch
Ted Wilson, Opleidingsbestuurder van Royal Forestry Society het op 4 Augustus 2016, tydens sy somervakansie in Suid-Afrika, 'n besoek gebring aan die Departement van Bosbou en Houtkunde. Die primêre doel van die besoek was om Bosbou...
Stellenbosch University
Programhernuwing aan die Universiteit Stellenbosch
Programhernuwing aan die Universiteit Stellenbosch Agtergrond Die Viserektor: Leer en Onderrig (L&O), prof Arnold Schoonwinkel, het aangedui dat holistiese programme een van die sleutelstrategieë vir sy verantwoordelikheidsentrum (VS) in...