7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Tilburg Universiteit se hoof aangestel as ereprofessor aan die US
Dr Koen Becking, President van die Universiteit van Tilburg in Nederland, is aangestel as ereprofessor* in die Skool vir Publieke Leierskap ( SPL) aan die Universiteit Stellenbosch (US), Suid-Afrika. Hoewel hy reeds sedert 2003 as...
Stellenbosch University
Ondersteun die #US99-veldtog en help verlig studieskuld
Terwyl die meeste Suid-Afrikaners nie kan wag vir 'n blaaskans van hulle daaglikse werksroetine nie, is ons eersdaagse graduandi weer gretig om die werkplek te betree. Ongelukkig is 'n graad nie ál waarmee studente op gradedag wegstap nie –...
Stellenbosch University
Geen kitsoplossing vir vetsugverwante siektes
Suid-Afrika behoort 'n suikerbelasting te implementeer én terselfdertyd goed gestruktureerde, langtermyn navorsingstudies te onderneem wat die Suid-Afrikaanse konteks in ag neem. Dít is die standpunt van prof. Faadiel Essop, hoof van die...
Stellenbosch University
Gerbrandt Kotzé se lewe en studies leef voort na sy dood
Die nagraadse Matie-student, Gerbrandt Kotzé (26) van die Paarl, het nie toegelaat dat kanker sy meestergraadstudies in die wetenskap belemmer, of dat hy in wanhoop, vrees of depressie verval nie. Hy het met sy studies volhard, en sonder om...
Stellenbosch University
Hendricks ontvang Global Minds-studiebeurs om PhD te voltooi
Toe die prestigeryke PhD Global Minds-studiebeurs deur die Universiteit van Leuven aan haar toegeken is, was Lynn Hendricks nie voorbereid op temperature van -6°C en die eensaamheid en gevoel van oorweldiging om in ʼn nuwe land te wees nie...
Stellenbosch University
PhD-student ontvang gesogte genootskap
ˈn Prestigeryke genootskap van die Oorsese Ontwikkelingsinstituut (ODI) het Martina Mchenga, PhD-student in ekonomie by die Nagraadse Skool in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, te beurt geval. ODI se...
Stellenbosch University
US verwelkom nuweling-Maties
Meer as 5 000 nuwelingstudente, vergesel deur hul ouers, is Donderdag, 24 Januarie 2019 by die Universiteit Stellenbosch (US) se amptelike verwelkomingsgeleentheid in die Danie Craven-stadion welkom geheet. Pret, musiek, 'n formele...
Stellenbosch University
Mohammad Karaan nuwe President van die Maties Rugbyklub
Prof Mohammad Karaan, Professor in Landbou-Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch (US), is as die nuwe President van die Maties Rugbyklub aangewys. Karaan, die eerste swart persoon in die rol, neem oor by mnr Freddie Ferreira wat vir...
Stellenbosch University
Voedselonsekerheid - ’n realiteit vir baie studente
Voedselonsekerheid en die behoefte aan die mees basiese benodigdhede kom al hoe meer voor onder studente in Suid-Afrika. Alhoewel daar nog nie navorsing op nasionale vlak oor voedselonsekerheid onder studente gedoen is nie, het verskeie...
Stellenbosch University
Maties Sport vier uitnemendheid by toekenningsgeleentheid
Hokkiespeler Ammaarah Hendricks en rugbyspeler Duncan Saal by die jaarlikse Maties Sport-toekenningsaand as Maties Sport se Sportvrou en Sportman van die Jaar vir 2018 aangewys. Ammaarah kon nie die geleentheid bywoon nie aangesien sy op...