7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties Sport bied USSA-Hokkietoernooi aan by SU se nuwe fasiliteite
Suid-Afrika se enigste Universiteit met drie watergebaseerde astroturf-velde Terwyl ons voorberei vir die 2025 USSA Winterspele, is daar opgewondenheid onder al die Maties Sport-kodes. Tussen 27 Junie en 9 Julie sal Maties sy volle...
Stellenbosch University
US-mentors vorm Handré Muller se pad na die bemeestering van wetenskap
Handré Muller het met ’n meestersgraad in die fisiologiese wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch gegradueer. ’n Skooluitreikbesoek deur US-akademici het haar passie vir wetenskap aangewakker en haar op ’n pad na navorsing geplaas...
Stellenbosch University
Prof Johan Fourie tot US Raadslid verkies
Prof Johan Fourie, Medeprofessor in Ekonomie; Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Departement Ekonomie, tydens die afgelope verkiesing deur die akademiese personeel (nie senaatslede) verkies is tot Raadslid van die Universiteit...
Stellenbosch University
Wêreldoseanedag: Ons moet ʼn volhoubare blou ekonomie bevorder
Wêreldoseanedag is op Saterdag 8 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch daarop gewys dat samewerking en rentmeesterskap belangrik is om die enorme ekonomiese, omgewings- en maatskaplike...
Stellenbosch University
Menseregtedag: Gesondheidsregte, LGBTIQ+-regte onder die soeklig
Suid-Afrikaners het op Vrydag 21 Maart Menseregtedag gevier. In meningsartikels vir die media het kenners by die Universiteit Stellenbosch die klem laat val op gesondheidsregte, LGBTIQ+-regte en hoe godsdiens kan help om hierdie en ander...
Stellenbosch University
Wêrelddiabetesdag: Gesonde leefstyl, effektiewe sorg help teen diabetes
Wêrelddiabetesdag word jaarliks op 14 November gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat ʼn gesonde leefstyl, plantgebaseerde en inheemse voedsel, en toegang tot effektiewe sorg kan help om...
Stellenbosch University
EFF-strategie sal die batewaarde uitwis van 'n groot deel van SA se grond
Die onteiening van kommersiële grond en plase kan voedselsekuriteit en die groei in landbou negatief beïnvloed, skryf Wandile Sihlobo en Johann Kirsten in 'n artikel wat op 30 Julie 2018 in Business Day gepubliseer is. Sihlobo is hoof van...
Stellenbosch University
Hoe sal werkplek, werkmag van die toekoms lyk?
Saterdag 1 Mei was Werkersdag. In meningsartikels vir die media, fokus drr Natasha Winkler-Titus (Universiteit Stellenbosch Bestuurskool) en Daniel le Roux (Departement Inligtingwetenskap) op belangrike kwessie wat moontlik kan bepaal hoe...
Stellenbosch University
Afrika het vele uitdagings, maar ook baie geleenthede
Dinsdag (25 Mei) was Afrikadag. In meningsartikels vir die media wys personeel van die Universiteit Stellenbosch daarop dat hoewel Afrika talle uitdagings in die gesig staar, dit ook baie geleenthede vir volhoubare ekonomiese ontwikkeling...
Stellenbosch University
AvOL konferensie 2020: 4 November 2020
Ons stel graag die eerste virtuele Universiteit Stellenbosch Akademieskap van Onderrig en Leer Konferensie bekend. Ons nooi u hartlik uit om die 2020 virtuele konferensie van die gerief van u eie woning of kantoor by te woon. Dit vind...