7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
'Dit was wonderlik om weer met ander alumni kontak te maak'
Annica Swart het een en 'n half jaar gelede na Ingolstadt, Duitsland, verhuis. Aan die begin van 2020 het sy vrywilligerwerk begin doen, omdat sy op soek was na 'n manier om haar netwerk uit te brei. “Ek het my tyd by Stellies regtig geniet...
Stellenbosch University
US betreur afsterwe van Japie van Zyl en Dirk Mudge
Die Universiteit Stellenbosch (US) is diep bedroef oor die nuus van die afsterwe van twee vooraanstaande Namibiese US-alumni, dr Japie van Zyl, een van die wêreld se voorste ruimtewetenskaplikes, en die politikus en 'vredesmakelaar', dr...
Stellenbosch University
Internettoegang en selfoondata vir die 2021 akademiese jaar
Beste studente Die Universiteit Stellenbosch verwelkom eersdaags al ons studente op ons kampusse vir die 2021 akademiese jaar, afhangende van nasionale regulasies. Dit laat die vraag onstaan oor dataverskaffing aan studente, soos wat die...
Stellenbosch University
Skool vir Rekeningkunde ploeg terug in gemeenskap
Studente en personeel van die Skool vir Rekeningkunde aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs as kampleiers en mentors by verskeie ontwikkelingskampe vir Graad 11- en 12-leerders regoor Suid-Afrika opgetree. Dié week lange jaarlikse...
Stellenbosch University
Bekendstelling van CD Die Kruisiging
Op 3 Maart is `n nuwe CD van uitsonderlike belang in die Konservatorium aan die publiek bekendgestel. Dit is `n opname van Die Kruisiging, die eerste Johannes-Passie in Afrikaans, wat deur Winfried Lüdemann vir die vyfhonderdste herdenking...
Stellenbosch University
Jongste oor COVID-19: Gradeplegtighede gaan voort
Die Universiteit Stellenbosch (US) hou die gebeure rondom die uitbreking van die coronavirus (COVID-19) wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) as ’n wêreldwye gesondheidsnoodtoestand verklaar is, baie fyn dop. Daar bestaan tans...
Stellenbosch University
Gratis, geakkrediteerde aanlyn leer vir Hoërskoolleerders
Agterstande in skoolopleiding as gevolg van twee jaar se pandemie-onderbreekte onderrig maak dit duidelik waarom skoolgaande jongmense nie tyd moet mors in die gebruik van wat nou volkome gratis toegang is tot geakkrediteerde aanlyn studie...
Stellenbosch University
Internasionale werkswinkel fokus op bestuur van indringerspesies in beskermde gebiede
Ekoloë van 17 lande en ses kontinente het onlangs in Stellenbosch bymekaargekom om kennis en beste praktykbenaderings tot die bestuur van indringerspesies in beskermde gebiede te deel. Die driedaagse werkswinkel is aangebied onder die...
Stellenbosch University
50 jong leiers besoek kampus
Die jaarlikse Burger Jeugleierskonferensie, wat deur Die Burger en die Wes-Kaapse Onderwysdepartment aangebied word, het plaasgevind in Desember. Die program het 'n besoek aan die kampus van die Universiteit Stellenbosch ingesluit om...
Stellenbosch University
Fakulteit vier toppresteerders
Die CGW Schumann-medaljewenner van 2021, Lauren Tsafandakis, het onlangs haar prestasie met 'n middagete saam met fakulteitsbestuur en gesinslede by die Postcard Café buite Stellenbosch gevier.Die CGW Schumann-medalje word elke jaar aan die...