7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Fakulteit verwelkom PhD-studente
Die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het ʼn nuwe groep PhD-studente by 'n funksie in Stellenbosch op Dinsdag, 29 Januarie 2019 verwelkom. Die Skool het nou 30 voltydse studente uit 17 lande, terwyl 21 personeellede vir...
Stellenbosch University
Nog ’n eredoktorsgraad vir prof Thuli
Nog 'n doktorsgraad is aan die voormalige Openbare Beskermer en nou die bekleër van die leerstoel vir Maatskaplike Geregtigheid en die Reg aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid, prof Thuli Madonsela, toegeken...
Stellenbosch University
US-span onder finaliste in internasionale ekonometrie-kompetisie
ˈn Span studente van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs aan die 2019 Ekonometrie-spele deelgeneem wat deur die Universiteit van Amsterdam aangebied is. Die Maties het 20 opponente geklop, insluitend die...
Stellenbosch University
Nege studente-atlete vereer by Rektorstoekenningsaand
Nege studente-atlete verbonde aan Maties Sport was onder die 87 studente wat onlangs by die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie deur die Universiteit Stellenbosch (US) vereer is. By hierdie geleentheid vereer die US...
Stellenbosch University
Nuwe eenheid bied logistieke steun vir gedesentraliseerde opleiding
ʼn Nuwe organisatoriese eenheid met die taak om die logistieke aspekte van gedesentraliseerde opleiding te fasiliteer is onlangs by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) gevestig. Gedesentraliseerde opleiding – wat...
Stellenbosch University
Alumni ingesluit in Wynmakersgilde se Protégé-program
Vier alumni van die Departement Wingerd- en Wynkunde aan die Universiteit Stellenbosch is vanjaar deel van die Kaapse Wynmakersgilde se Protégé-program. Hulle is aspirant-wynmakers Victoria Davis van die Paarl, Michael Topkin van Simonstad...
Stellenbosch University
Piketberger volg in Ouboet se voetspore as Maties se beste Hortologie-student
Piketberger Herbst van der Merwe is vanjaar se ontvanger van die Hortgro Science/Daan Strydom-toekenning vir die beste finalejaarstudent in Hortologie aan die Universiteit Stellenbosch (US). Die aankondiging daarvan is gemaak by die HORTGRO...
Stellenbosch University
Universiteitswyn blink uit met ‘n dubbel-goue Veritastoekenning
Die Universiteit Stellenbosch (US) se wynmaker en keldermeester, Riaan Wassung, kan met reg trots voel na afloop van die 29ste Veritas Vertex-toekennings. Sy Die Laan Merlot Reserve 2017 was die enigste Merlot onder die 1491 inskrywings by...
Stellenbosch University
Toegang met sukses: Die volgende generasie STEM-beroepslui
Die Kutlwanong-sentrum vir wiskunde, wetenskap en tegnologie is 'n nieregeringsorganisasie wat daartoe verbind is om die gehalte en getalle van jongmense in townships en landelike gebiede wat in wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en...
Stellenbosch University
#USjeugdag: 'Staan vas in jou waarheid'
Karlize Korf, 'n vyfdejaar mediese student, sing al vyf jaar lank in die Universiteit Stellenbosch (US) Koor. Sy sê mense moet nooit toelaat dat hul omstandighede en realiteit hul waarheid ondermyn nie. Gedurende Jeugmaand plaas ons die...