7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
PhD geaffilieerde studente bestudeer the aard van veeltaligheid
Sander Hoeven, 'n PhD-geaffilieerde student aan Universiteit Stellenbosch van die Universiteit van Antwerpen het Fakulteit Opvoedkunde in Maart besoek. Hy bestudeer die aard van veeltaligheid en spesifiek die maniere waarop onderwysers...
Stellenbosch University
Konvokasievergadering op 4 Oktober gehou
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Vrydag 4 Oktober 2024. Ingevolge die US Statuut (2019) is die Konvokasie saamgestel uit: (a) alle persone aan wie ʼn...
Stellenbosch University
Nuwe SR-voorsitter passievol oor verandering
Studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek ʼn nuwe Studenteraad (SR) vir 2017 verkies. Prof Wim de Villiers, US-Rektor en Visekanselier, het die Studenteraad gelukgewens en gesê dat hy uitsien na ʼn jaar van...
Stellenbosch University
Regter Zak Yacoob vanjaar spreker by Russel Botman Gedenklesing
Regter Zak Yacoob, afgetrede regter van die Konstitusionele Hof, is die spreker by die jaarlikse Russel Botman Gedenklesing. Die lesing ter nagedagtenis aan die lewe van wyle prof Botman, voormalige Rektor en Visekanselier van die...
Our impact
Die US is eerste universiteit in SA met 'n Netto Nul Koolstof Gebou
STIAS Uitbreidingsgebou as die eerste Netto Nul Koolstof gebou op die Universiteitskampus, asook eerste en enigste in sy soort van enige Universiteit in Suid-Afrikaanse. Die nuwe STIAS Uitbreiding integreer 'n reeks innoverende, energie...
Stellenbosch University
Ingenieurswese inligtinsaand vir toekomstige Maties
Die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies (SSW) in samewerking die Fakulteit Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch (US), het op Dinsdag 25 April ʼn inligtingsaand by die Sportwetenskapinstituut van Suid-Afrika aangebied...
Stellenbosch University
Arrestasies gemaak na Lydia-aanranding
Opdatering - Vrydag 7 April: Knap speurwerk deur ondersoekbeamptes van die Universiteit Stellenbosch (US) Kampussekuriteit het daartoe gelei dat drie verdagtes wat verbind word met die aanranding van ʼn vrouestudent voor die Lydia...
Stellenbosch University
Prof Hester Klopper verkies tot raad van internasionale liggaam
Prof Hester Klopper, Viserektor: Strategie en Internasionalisering aan die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs as Raadslid van die Consortium Universities for Global Health (CUGH) verkies. Sy is een van ses nuut-verkose raadslede en...
Stellenbosch University
US en Tennis Suid-Afrika kondig strategiese vennootskap aan
Die Universiteit Stellenbosch (US) en Tennis Suid-Afrika (TSA) het die ondertekening van 'n strategiese vennootskapsooreenkoms met die doel om ’n nuwe wêreldklas- nasionale tennissentrum by die universiteit te ontwikkel, aangekondig. Die...
Stellenbosch University
Maties-tennisspeler gekies om Federasiebeker-debuut te maak
Maties Sport se Sinazo Solani (20) sal vandeesweek na Europa vertrek om Suid-Afrika van 6-9 Februarie in sy Federasiebeker-stryd by die Nasionale Tennissentrum in Esch-sur-Alzette, Luxembourg, te verteenwoordig. Suid-Afrika is verlede jaar...