7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Vroue voer steeds stryd om gelykheid
Op Dinsdag (9 Augustus 2016) het ons Nasionale Vrouedag gevier. In enkele meningsartikels deur personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch val die soeklig op vroue se voortgesette stryd om gelykheid, geregtigheid en erkenning...
Stellenbosch University
Vrouedag: US-kenners fokus op vroue se voortslepende uitdagings
Vrouedag is op Vrydag 9 Augustus gevier. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op sommige van die voortslepende uitdagings wat Suid-Afrika se vroue in die gestig staar. Klik op die skakels hier...
Stellenbosch University
SA-jeug staar vele uitdagings in die gesig
Vrydag (16 Junie) vier ons Jeugdag. In meningsartikels in die media, fokus die volgende personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch op van die dringende uitdagings wat ons jongmense in die gesig staar en wat gedoen kan word om...
Stellenbosch University
Jeugdag: Personeel, studente plaas soeklig op belangrike jeugkwessies
Woensdag 16 Junie was Jeugdag. In meningsartikels vir die media fokus personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch op belangrike jeugkwessies wat ons nie langer kan ignoreer nie. Klik op die skakels hieronder om die Afrikaanse...
Stellenbosch University
Deursettingsvermoë maak saak wanneer kinders leer lees, selfs in arm Suid-Afrikaanse skole
Die artikel, Grit matters when a child is learning to read, even in poor South African schools deur Heleen Hofmeyr, is op 29 April 2021 deur The Conversation gepubliseer. Om die oorspronklike artikel te lees, kliek hier. Heleen Hofmeyr is...
Stellenbosch University
Wêreldvoedseldag: Bou volhoubare voedselstelsels
Vrydag (16 Oktober) is Wêreldvoedseldag. In meningsartikels vir die media voer kundiges by die Universiteit Stellenbosch aan dat dit belangrik is om volhoubare voedselstelsels te bou veral gedurende die COVID-19-pandemie. Klik op die...
Stellenbosch University
Vrouedag: Onopgeloste uitdagings ʼn groot hindernis vir vroue
Vrouedag is op Woensdag 9 Augustus gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die soeklig laat val op van die onopgeloste uitdagings wat steeds die vooruitgang van vroue in Suid-Afrika kniehalter...
Stellenbosch University
Menseregtedag: Regte van kwesbares en gemaginaliseerdes behoort ook aandag te geniet
Suid-Afrikaners het op 21 Maart Menseregtedag gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat ons meer behoort te doen om die regte van die mees brose, kwesbaarste en gemaginaliseerde mense in...
Stellenbosch University
SA-jeug staar vele uitdagings in die gesig
Vrydag (16 Junie) vier ons Jeugdag. In meningsartikels in die media, fokus die volgende personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch op van die dringende uitdagings wat ons jongmense in die gesig staar en wat gedoen kan word om...
Stellenbosch University
Wêreldvoedseldag: Veilige, gesonde voedsel belangrik vir openbare gesondheid
Saterdag (16 Oktober) was Wêreldvoedseldag. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch geskryf oor hoe veilige en gesonde voedsel kan help keer dat ons siek word en ook goeie openbare gesondheid kan...