7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Die bevordering van `n meer holistiese gebruik van SUNLearn vir studenteontwikkeling
Universiteit Stellenbosch se doel is om `n transformerende studente-ondervinding en `n netwerkgerigte en meewerkende leer-en-onderrig omgewing te skep. Hierdie is twee van die kerntemas van die institusionele strategiese raamwerk. Deelname...
Stellenbosch University
Mandela-dag beklemtoon Tygermaties se vrygewigheid
Die mededeelsame gees waarvoor Tygermaties bekend is, is weereens op die voorgrond gebring deur die ruimhartige skenking van goedere, tyd en energie deur personeel en studente hierdie Mandela-dag. Ter viering van Madiba se 100ste verjaardag...
Stellenbosch University
US belê in die toekoms van Kylemore se gemeenskap
Die missie van die Universiteit Stellenbosch (US) om deel van die breër gemeenskap te wees en in die jeug van die toekoms te belê, is weer in die week van 25 Julie gestand gedoen. Video: Stefan Els Mense met selfone klik hier. Meer as 850...
Stellenbosch University
Verhoging van sosiale impak deur transdissiplinêre samewerking
Transdissiplinêre samewerking en vennootskappe was sterk temas by die Universiteit Stellenbosch se onlangse jaarlikse Sosiale Impak Simposium wat by die Devonvallei Gholflandgoed gehou is.“Dit is opwindend vir die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
SciMathUs groet klas van 2019
“Die 10-maande lange ondervinding by die SciMathUs-program (Wetenskap en Wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch) het my hele vyf jaar op hoërskool oortref," het Taariq Willemse by SciMathUs se afsluitingsplegtigheid vir 2019 wat vroeër...
Stellenbosch University
US nooi studente om in te skryf vir hackathon
Die Universiteit Stellenbosch (US) nooi studente uit om nou in te skryf vir sy derde jaarlikse hackathon-uitdaging. Weens die voortslepende COVID-19-pandemie word vanjaar se US-hackathon van 31 Julie tot 2 Augustus 2020 as 'n aanlyn...
Stellenbosch University
US, Radio KC soek saam na energie-oplossings
Getrou aan sy verbintenis om maatskaplike, kulturele, omgewings- en ekonomiese ontwikkeling en verandering in gemeenskappe te bewerkstellig, het die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs 'n Memorandum van Ooreenkoms (MoO) met Radio KC, 'n...
Stellenbosch University
Boodskap van hoop by jaarlikse Russel Botma-lesing
“Prof Russel Botman was van die begin tot die einde die vergestalting van 'n intergeloof-pedagogie van hoop. Sy lewe was hoop in aksie en hy het dit in die vooruitsig gestel dat hierdie pedagogie van hoop deel van die Universiteit...
Stellenbosch University
Rektor, personeel, alumni en vriende van die US pak Kaapstad Fietstoer
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), en 'n span van 60 fietsryers neem op Sondag 8 Maart 2020 deel aan die grootste tydhou-fietswedren ter wêreld - die Kaapstad Fietstoer. Die span, wat...
Stellenbosch University
Jare van opleiding verseker alumna van 'n plek in SA Olimpiese hokkiespan
Tarryn Glasby het in 2013 die jongste persoon geword wat gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig in die o.21 SA nasionale hokkiespan by die Junior Wêreldbeker-toernooi in Indië. Sedertdien was daar vele opwindende ontwikkelings in Glasby...