7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Vryheidsdag: Wat beteken vryheid regtig in 2022?
Op Woensdag 27 April vier Suid-Afrikaners Vryheidsdag. In meningsartikels vir die media besin kenners aan die Universiteit Stellenbosch oor die betekenis van vryheid ná bykans 30 jaar van demokrasie. Klik op die skakels hieronder om die...
Stellenbosch University
Nasionale Kinderdag: Meer moet gedoen word om kinders se welsyn, regte te bevorder
Nasionale Kinderdag is op Saterdag 5 November gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat ons meer moet doen om die welsyn en regte van Suid-Afrika se kinders te bevorder. Klik op die skakels...
Stellenbosch University
Wêreldkankerdag: Soeklig val op servikale kanker, pasiëntnavigators
Wêreldkankerdag is op 4 Februarie herdenk. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus op die uitdagings rondom die bekamping van servikale kanker en aangedui hoe kankeroorlewendes nuwe pasiënte...
Stellenbosch University
Wêreldonderwyserdag: Onderwysers lewer betekenisvolle bydrae tot die samelewing
Op Woensdag (5 Oktober) vier ons Wêreldonderwyserdag. In meningsartikels vir die media skryf opvoedkundiges aan die Universiteit Stellenbosch dat onderwysers al die ondersteuning benodig wat hulle kan kry omdat hulle ʼn betekenisvolle...
Department of Anesthesiology and Critical Care
Anestesiologie en Kritieke Sorg
Die Departement Anestesiologie en Kritieke Sorg aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch speel ’n sleutelrol in opleiding, navorsing en gespesialiseerde pasiëntsorg binne die veld van...
Stellenbosch University
Prof Blitz baan nuwe weё
Nadat prof Julia Blitz in 1982 as ʼn mediese dokter aan die Universiteit van die Witwatersrand gegradueer het, het sy besluit om ʼn huisarts te word. Maar haar loopbaan het tydens die latere deel van haar professionele lewe gaandeweg ʼn omweg...
Stellenbosch University
Prof Jonathan Jansen: 'n aktivis vir uitnemendheid
Nie baie A1-geëvalueerde akademici kan onder hul uitsette en aanhalings lys dat hul twiets ter ondersteuning van Springbok-rugby in koerante aangehaal is nie. Maar so is die aard en openbare aanhang van prof Jonathan Jansen, buitengewone...
Stellenbosch University
Nuwe Oxalis-spesie na US plantkundige vernoem
Prof. Leanne Dreyer, 'n plantkundige van die Universiteit Stellenbosch (US), is vereer vir haar betekenisvolle navorsingsbydrae t.o.v. die genus Oxalis, deurdat 'n nuwe Oxalis-spesie na haar vernoem is. Oxalis.dreyerae is een van tien nuwe...
Stellenbosch University
Matrieks kry tweede kans om NSS-uitslae aan die US te verbeter
Matrikulante van 2016 en 2017 wat nie aan die toelatingsvereistes vir hoër onderwys voldoen nie, maar wat Graad 12 geslaag het, kan steeds aansoek doen vir toelating tot die jaar lange SciMathUS-program (“Wetenskap en Wiskunde aan die...
Stellenbosch University
Geduld aangestel as nuwe hoof van Noodgeneeskunde
Dr Heike Geduld is ʼn baanbreker in die noodgeneeskunde. Sy was deel van die heel eerste klas van noodgeneeskundiges wat 12 jaar gelede in Afrika gegradueer het en het sedertdien groot vooruitgang gemaak as leier, opvoeder en kampvegter vir...