7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Rekeningkunde-skryfskool bevorder samewerking tussen US en UK
Dosente van die Skool vir Rekeningkunde by die Universiteit Stellenbosch (US) en die Kollege vir Rekeningkunde by die Universiteit van Kaapstad (UK) het onlangs 'n driedaagse skryfskool by die Mont Fleur-konferensiesentrum naby Stellenbosch...
Stellenbosch University
Internasionale kundiges bespreek biogebaseerde ekonomie
'n Biobrandstofkenner van die Universiteit Stellenbosch, prof. Emile van Zyl, is een van 24 internasionale deskundiges wat vandeesweek op uitnodiging van die Hollandse Koninklike Akademie by die Nederlandse Instituut vir Gevorderde Studies...
Maties Sport
Maties Esport sluit aan by die heel eerste Varsity Esport-toernooi
Maties Esport is trots om sy deelname aan die eerste Varsity Esport-kompetisie aan te kondig, 'n eerste nasionale toernooi van sy soort vir Suid-Afrikaanse universiteite. Maties, wat die Universiteit Stellenbosch verteenwoordig, het 35...
Stellenbosch University
Maties doen hul deel om studente met gestremdhede te ondersteun
Vandag (2 September 2016) word Loslitdag gevier om opnuut die uitdagings wat persone met gestremdhede daagliks in die gesig staar te beklemtoon. In ʼn artikel skryf personeellede by die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Gestremdhede...
Stellenbosch University
SA vroue se uitdagings word nie aangespreek
Woensdag (9 Augustus) vier ons Nasionale Vrouedag. In meningsartikels in die media, skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch dat van die belangrike uitdagings wat vroue in Suid-Afrika in die gestaar nie aangespreek word nie. Klik...
Stellenbosch University
Navorsers ondersoek lewe in die 'risosfeer' van plante
'n Groep navorsers, onder leiding van die Universiteit Stellenbosch se Prof Karin Jacobs, gaan lewe in die 'risosfeer' van 'n aantal belangrike landbougewasse ondersoek as deel van 'n grootskaalse projek wat deur die Foundational...
Stellenbosch University
Internasionale Dag van Demokrasie: Maniere om lewe in SA se demokrasie te blaas
Die Internasionale Dag van Demokrasie is op Vrydag 15 September gevier. In meningsartikels vir die media maak kenners aan die Universiteit Stellenbosch voorstelle om weer lewe in Suid-Afrika se demokrasie te blaas. Klik op die skakels hier...
Stellenbosch University
Hou ʼn oog op diabetes gedurende die pandemie
November is Diabetesbewustheidsmaand. In meningsartikels vir die media, plaas kenners aan die Universiteit Stellenbosch die soeklig op sommige van die diabetesverwante kwessies wat meer aandag behoort te kry gedurende die pandemie. Klik op...
Stellenbosch University
Wêreldvoedseldag: Volhoubare voedingstelsels nodig om hongersnood en wanvoeding te bekamp
Wêreldvoedseldag word jaarliks op 16 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van volhoubare voedingstelsels om hongersnood en wanvoeding te bekamp. Klik op die...
Stellenbosch University
Reserwebankbaas praat oor inflasiebeheer
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het die afgelope 21 jaar grotendeels sy verbintenis om inflasie te beheer, nagekom. Dit was onlangs die boodskap van die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, dr Lesetja Kganyago, gedurende...