7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US se Eucalyptus-navorsingsprogram ontvang R20 mijoen se hupstoot
Navorsers van die Hans Merensky-leerstoel in Gevorderde Modellering van Bloekomhoutproduksie (EucXylo) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is danksy finansiering van bykans R20 miljoen oor vyf jaar (2024 tot 2028) goed geplaas om hulle...
Stellenbosch University
Alumni van die Fakulteit ontvang gesogte beurse om by Oxford te studeer
Hierdie artikel het in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se digitale publikasie, VIVUS , verskyn. Besoek www.sun.ac.za/FGGWpublikasies om in te teken. Twee graduandi van die MB,ChB-klas van 2013 van die Universiteit...
Stellenbosch University
Eerste bewyse van inflammatoriese mikrobloedstolsels by individue wat ly aan lang-COVID
Nuwe navorsing dui daarop dat 'n oormaat inflammatoriese molekules wat letterlik in onoplosbare mikroskopiese bloedstolsels (mikrostolsels) “vasgevang" is, die oorsaak kan wees van sommige van die langdurige simptome wat individue met...
Stellenbosch University
Hola! Spaans kry 'n hupstoot by US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n belangrike mylpaal bereik met die aankondiging laat verlede jaar dat die Departement Moderne Vreemde Tale Spaans by sy kurrikulum gevoeg het danksy ’n ooreenkoms met die Spaanse regering.Die...
Stellenbosch University
Die 400 jaar oue geskiedenis van eikebome: van kultuur-ikone tot indringers en slagoffers
Die nagenoeg 400 jaar oue geskiedenis van eikebome in Suid-Afrika kan dalk tot 'n einde kom en die boomlandskap van dorpe en stede soos Kaapstad, George, Paarl, Stellenbosch en Swellendam vir ewig verander. Volgens 'n navorsingsartikel wat...
Faculty of Medicine and Health Sciences
VALIDATE Netwerk vier belangrike mylpaal met 1000ste lid
Die VALIDATE-netwerk het 'n belangrike mylpaal bereik en sy 1000ste lid verwelkom. Die organisasie fokus op drie groepe verwaarloosde maar beduidende patogene: Mycobacteria, Leishmania spp. en Burkholderia pseudomallei. Hierdie...
Innovation and Commercialisation
Ravini se loopbaanpad vorm die perfekte legkaart
Nie elke dag kom jy iemand teë wie se loopbaanpad die perfekte kulminasie is van jare se harde werk, vaardigheidsontwikkeling en voortdurende leer om haar voor te berei vir wat sy in haar nuwe rol as Tegnologie-oordragdirekteur by die...
Stellenbosch University
UCM 2017 Vakansie Opleiding
'n Integrale deel van die B.Ing. Siviele graad aan Universiteit Stellenbosch, is die vakansie opleiding wat die voorgraadse studente moet onderneem deur die loop van hul studies. Vir hierdie doel, het die UCM vroeër hierdie jaar vir...
Stellenbosch University
Departementele beamptes ontvang sertifikate
Twee personeellede van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het hul studies as deel van die Universiteit Stellenbosch (US) se PLUS-program suksesvol voltooi. Mev Ursula Wanza, Assistent- Departementele Beampte by die Departement...
Stellenbosch University
So kan jy teen COVID-19 ingeënt word
'n Boodskap aan US-personeel van prof Stan du Plessis, Voorsitter van die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting, en prof Nico Koopman, Viserektor : Sosiale Impak, Transformasie en Personeel Beste kollegas Die Universiteit...