7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Thuli Madonsela ontvang ordeteken van Franse ridderskap
Die Franse ambassadeur in Suid-Afrika, Aurelien Lechevallier, het onlangs die ordeteken van die prestigeryke Franse Erelegioen aan prof Thuli Madonsela verleen. Prof Madonsela, die bekleër van die leerstoel in sosiale geregtigheid in die...
Stellenbosch University
Inspirerende alumnae stel nuwe netwerk vir Matie-vroue bekend
'n Nuwe inisiatief van die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge wat ten doel het om netwerkvorming tussen Matie-vroue uit verskillende agtergronde en bedrywe regoor die wêreld moontlik te maak, is op...
Stellenbosch University
US-wynnavorser ontvang Franse ridderskap
Die Franse regering het vir wynmikrobioloog prof. Benoit Divol van die Universiteit Stellenbosch met 'n seremoniële ridderskap, die Chevalier dans l'Ordre du Mérite Agricole (of Ridderskap in die Orde vir Landbou) vereer. Die Orde is die...
Stellenbosch University
Nuwe SR-voorsitter belowe om sy beste vir studente te gee
Die nuutverkose voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR) vir die 2020 akademiese jaar, Lewis Mboko, sê hy is opgewonde en gereed om sy beste vir die studente te gee deur die beste moontlike Stellenbosse...
Stellenbosch University
Maart/April 2020-gradeplegtighede en verdere reëlings
16 Maart 2020 Maart/April 2020-gradeplegtighede en verdere reëlings Beste Graduandus Soos op 13 Maart 2020 aangekondig is, moes die Universiteit Stellenbosch ongelukkig sy Maart/April 2020-gradeplegtighede afstel as 'n voorkomende maatreël...
Stellenbosch University
#USvroue: Matie omskep gemeenskapsdiens in florerende besigheid wat werk skep
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks artikels die merkwaardige prestasies van sommige van ons vroueakademici vier, werp...
Stellenbosch University
Nuwe SR belowe om US-studente te dien
Lede van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuutverkose Studenteraad (SR) vir die 2019–2020 akademiese jaar het by hul inhuldiging en eedaflegging onderneem om hul medestudente sonder vrees of partydigheid te dien. Die inhuldiging- en...
Stellenbosch University
Eerste bewyse van inflammatoriese mikrobloedstolsels by individue wat ly aan lang-COVID
Nuwe navorsing dui daarop dat 'n oormaat inflammatoriese molekules wat letterlik in onoplosbare mikroskopiese bloedstolsels (mikrostolsels) “vasgevang" is, die oorsaak kan wees van sommige van die langdurige simptome wat individue met...
Stellenbosch University
Kerwin Noemdo: Trotse Paralimpiese atleet met twee grade
Die bekende Matie-atleet Kerwin Noemdo se drome om ʼn Paralimpiese atleet met twee grade te word is verwesenlik toe hy vandeesweek gedurende die Universiteit Stellenbosch (US) se April-gradeplegtighede sy tweede kwalifikasie ontvang het...
Stellenbosch University
Top akademiese presteerder Lauren Tsafandakis ontvang Fakulteit se hoogste eerbewys
Alumna Lauren Tsafandakis is onlangs aangewys as die wenner van die gesogte CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student van 2021 in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch. 'n Formele...