7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Hibriede Transtaalwerkswinkel met Warwick Universiteit
Op die 14de April is 'n Transtaalwerkswinkel aangebied as 'n hibriede geleentheid tussen Warwick Universiteit se studentevrywilligers en die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Opvoedkunde, Departement Kurrikulumstudies, tweedejaar...
Stellenbosch University
Luke Vorhies: 'Ons is sterker saam'
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons merkwaardige Maties onder 35 jaar, wat hul US-verworwe kennis en vaardighede...
Stellenbosch University
Afsterwe van Donovan Kirkwood
Die Universiteit Stellenbosch (US) se gemeenskap betreur die tragiese afsterwe van dr Donovan (Don) Kirkwood, kurator van die US Botaniese Tuine (USBT). Kirkwood het Dinsdag 26 Augustus in die Jonkershoekberge geval terwyl hy en lede van sy...
Stellenbosch University
PANGeA stel genootskapsprogram vir nuweling-akademici bekend
Die Vennootskap vir Afrika se Volgende Generasie Akademici (PANGeA) het onlangs sy genootskapsprogram vir nuwelingakademici bekend gestel, wat oor 'n tydperk van vier jaar 50 personeellede in die PANGeA-netwerk van genootskappe sal voorsien...
Stellenbosch University
SciMathUS-sukses by US-gradeplegtigheid
Die SciMathUS-program (Wetenskap en Wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch) het weer eens suksesvolle resultate by vanjaar se gradeplegtigheid opgelewer. Die program, wat deur die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Pedagogiek...
Stellenbosch University
Hipermoderne studente-inligtingstelsel plaas die US op ’n hoër vlak
Die implementering van SUNStudent, die nuwe voorpunt-tegnologiese studente-inligtingstelsel (SIS) van die Universiteit Stellenbosch (US), het vandeesweek afgeskop. Die nuwe stelsel sal die studente-administrasie en akademiese...
Stellenbosch University
US fasiliteer skep van Lückhoff Lewende Museum – 50 jaar ná gedwonge verskuiwings
In 1969 is leerders van die Lückhoff-skool in Banhoekweg, Stellenbosch ingevolge die Groepsgebiedewet van 1950 gedwing om van hul geliefde skool na die nuwe Lückhoff-skool in Idasvallei ter verskuif. Sommige leerders het hul skoolbanke saam...
Stellenbosch University
US help bou aan jong entrepreneurs
Jong entrepreneurs van die Stellenbosch-omgewing het weer eens die geleentheid gekry om hul ondernemers- en sakevaardighede te slyp by die tweede Jongentrepreneurskapprojek (YEP) wat verlede week by die Universiteit Stellenbosch (US) gehou...
Stellenbosch University
US-graduata gee SciMathUS die eer vir haar sukses op universiteit
“SciMathUS is een van die beste besluite wat ek nog ooit geneem het. Ek het mense ontmoet wat in my geglo het, mense wat wou sien dat ek oorwin en 'n beter burger word. SciMathUS is die beste universiteitsgrondslag wat ek nodig gehad het."...
Stellenbosch University
Prof Thuli Madonsela ontvang ordeteken van Franse ridderskap
Die Franse ambassadeur in Suid-Afrika, Aurelien Lechevallier, het onlangs die ordeteken van die prestigeryke Franse Erelegioen aan prof Thuli Madonsela verleen. Prof Madonsela, die bekleër van die leerstoel in sosiale geregtigheid in die...