7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Pandemie beklemtoon belangrikheid van geletterdheidsvaardighede
Dinsdag (8 September) is Internasionale Geletterheidsdag. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op van die geletterheidskwessies wat gedurende die COVID-19-pandemie en daarna aangespreek behoort te...
Stellenbosch University
Gesamentlike pogings nodig om menseregte vir almal ʼn werklikheid te maak
Sondag (21 Maart) was Menseregtedag. In meningsartikels vir die media, skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch dat gesamentlike pogings nodig is om te verseker menseregte word ʼn werklikheid vir alle Suid-Afrikaners. Klik op die...
Stellenbosch University
Nuwelinge aangespoor om ‘ʼn verskil te maak’ in mense se lewens
“Matieland is ʼn plek waar jy jou drome kan bewaarheid ... Droom dus groot!" Met hierdie aanmoediging het die Universiteit Stellenbosch (US) se rektor en vise-kanselier, prof Wim de Villiers, die eerstejaarstudente verwelkom by die Fakulteit...
Stellenbosch University
Basiese toelaes vir SA: meer geld vir armes maar teen 'n hoë koste
Die artikel “ A basic income grant for South Africa: more money in poor people's pockets, but at a heavy cost" is op 4 Oktober 2022 in The Conversation gepubliseer. Dit is deur Hylton Hollander, Daan Steenkamp en Roy Havemann van die...
Stellenbosch University
Wêreldkankerdag: Genetiese toetsing, beter gesondheidsorg kan help om kankerbehandeling te verbeter
Wêreldkankerdag is op Sondag 4 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media maak kenners aan die Universiteit Stellenbosch voorstelle om die globale kankersorg-gaping te oorbrug. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde...
Seminaar: “Elements of ethics in the internationalisation of higher education”
Professor Bregham Dalgliesh van Japan
Computer Science Division
Tuis
Ontdek uitnemendheid in Rekenaarwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch. Die Afdeling Rekenaarwetenskap bied onderrig van wêreldgehalte, baanbrekende navorsing en bedryfsrelevante programme wat studente voorberei vir loopbane in...
Youth Month
Jeugmaand
By die Universiteit Stellenbosch sit jongmense nie net en wag vir die toekoms nie – hulle werk aktief daaraan om dit te help vorm. Ons studente maak vandag deur innovasie, leierskap, navorsing, entrepreneurskap en gemeenskapsbetrokkenheid...
Stellenbosch University
Maties se eertydse Landbouproduksie-kursus kry 'n moderne baadjie
Nuwe studieprogram in landbou wat grond-plant-vee-ekonomie dimensies kombineer vanaf 2017 by Universiteit Stellenbosch ingestel. "Het jy nie daar vir my 'n weidingskundige wat oor meer as net saad sal kan praat nie, maar darem ook weet van...
Stellenbosch University
Rektor oor gebeure by die US
Jongste nuus (23 Sept 2016): Videoboodskap van prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, oor studentegelde, protes op kampus en die belang van die akademiese projek: https://youtu.be/dHmuE3oDK8o...