Kliniese en Stralingsonkologie
Die Afdeling Kliniese en Stralingsonkologie, wat deel vorm van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie, is geleë aan die Universiteit Stellenbosch en Tygerberg Akademiese Hospitaal. Ons voorsien kankerbehandeling aan ’n groot...
Programme
Die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch bied 'n reeks voorgraadse en nagraadse programme aan wat studente voorberei vir leierskap, bediening, navorsing en betrokkenheid by die samelewing. Deur kritiese teologiese refleksie...
Ons impak
By die Universiteit Stellenbosch is ons verbind tot die vorming van ’n volhoubare en sosiaal regverdige toekoms. Deur sosiale impak, volhoubaarheid en omgewingsbestuur in ons navorsing, onderrig en kampuslewe te integreer, spreek ons...
Afkampus- elektroniese toegang
As 'n geregistreerde student aan die Universiteit Stellenbosch kan jy toegang kry tot 'n magdom elektroniese publikasies wat in volteks beskikbaar is vanaf buite die kampus via ons biblioteek se tuisblad. Sien hoe om toegang te verkry en...