7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kontekstualiseer China se rol in wêreldbestuur
Harmonie, 'n sosiale waarde wat China hoog op prys stel, strook goed met redelikheid, korrektheid en versoenbaarheid – drie van die kernaspekte waarom wêreldbestuur draai. China vestig hulleself toenemend as 'n belangrike entiteit in...
Stellenbosch University
US FGGW keur rasisstiese voorval ten sterkste af
Beste Kollega Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) keur die kwaadwillige, kwetsende en rassistiese gedrag wat op Sondag 15 Mei 2022 in ʼn selfoonvideo vasgelê is in die Huis...
Innovation and Commercialisation
SUNCOM se Hein Swanepoel vereer met Kanselierstoekenning
Ter erkenning van sy beduidende bydraes tot die Universiteit Stellenbosch (US), het Hein Swanepoel, Senior Direkteur van SUNCOM, die gesogte Kanselierstoekenning ontvang. Onder sy leierskap floreer die universiteit se kommersiële kantoor en...
Faculty of Engineering
Viering van die vroue wat die Ingenieursfakulteit se enjin aan die gang hou
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ingenieurswese vier hierdie Vrouedag die noodsaaklike vroue wat die administratiewe en akademiese sukses van die Fakulteit dryf. Van finansies tot studenteondersteuning verseker hierdie...
Maties Sport
Varsity Netbal 2023: Maties span voorskou
Terwyl die afwagting styg vir die komende Varsity Netbaltoernooi wat op Sondag 20 Augustus begin, gee ons 'n voorskou van die verdedigende kampioene Maties. Die lug is elektries van opgewondenheid terwyl netbal-entoesiaste gretig wag om te...
Stellenbosch University
Geloof, familie en moed help dr David om haar drome te verwesenlik
Toe dr Teresa David in 2015 by die Universiteit Stellenbosch (US) aangeland het, kon sy net een frase in Engels sê: "Goeiemôre." David is gebore en getoë in Angola waar Portugees die amptelike taal is, en het nog nooit in enigiets anders...
Stellenbosch University
Oud-Matie se skaapplaas eerste in SA met amptelike internasionale organiese sertifisering
Betrokkenheid van Universiteit Stellenbosch se Volhoubare Landbou-navorsingsgroep help in sertifiseringsproses Vleis van die skaapplaas Elandsfontein naby Britstown in die Noord-Kaap Karoo is die eerste om, volgens internasionale standaarde...
Stellenbosch University
US-kenners skryf oor natuurbewaring
Vandag (28 Julie 2016) is Wêreld Natuurbewaringsdag. In meningsartikels in die media, skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch oor natuurbewaringskwessies waarop daar mees gefokus behoort te word. Klik op die skakels hier onder om...
Stellenbosch University
US-kenners skryf oor samelewingskwessies op Mandeladag
Vandag (18 Julie 2016) vier mense regoor die wêreld Mandeladag. In meningsartikels in die media skryf twee personeellede aan die Universiteit Stellenbosch oor belangrike samelewingskwessies waaroor ons op hierdie dag behoort na te dink...
Stellenbosch University
Voorste kenners kom byeen by die US om pre-eklampsie aan te pak
ʼn Groot groep internasionale kenners in die gebied van pre-eklampsie het onlangs by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe in Kaapstad byeen gekom om hierdie dodelike kondisie, wat jaarliks...