7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SUNCOM se Hein Swanepoel vereer met US Kanseliersprys
Ter erkenning van sy beduidende bydraes tot die Universiteit Stellenbosch (US) het Hein Swanepoel, Senior Direkteur van SUNCOM, die gesogte Kanseliersprys ontvang. Onder sy leiding floreer die universiteit se kommersiële kantoor en is dit...
Stellenbosch University
Assessering, Leer & KI: Nuwe Kortkursus
Assessering, Leer en KI: Nuwe Kortkursus Nou Oop vir Registrasie Die Sentrum vir Onderrig en Leer stel graag die nuwe Assessering, Leer en KI kortkursus bekend. Die kortkursus is ontwerp om die personeel van die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
TygerMaties gee gulhartig op Mandela-dag
In die welwillende gees van Mandela-dag het studente en personeel aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Universiteit Stellenbosch, gulhartig van hul tyd, energie, kledingstukke en geld geskenk om die...
Stellenbosch University
US-kundiges ontvang toekennings van Akademie vir Wetenskap en Kuns
Navorsers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) tel weer vanjaar onder diegene wat deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir hul bydraes tot die wetenskap en kunste vereer word. Die pryse sal tydens twee...
Stellenbosch University
Talentontwikkelingsprogram: Eerste 2-jaar siklus voltooi
Die lente-uitgawe van die Talent-ontwikkelingsprogram is gedurende die skoolvakansie in September aangebied. Die Talent-ontwikkelingsprogram (TDP) is 'n gesamentlike projek tussen die Departement van Wetenskap en Innovasie (DWI) en die...
Stellenbosch University
US skitter by Loslitdagmiddagete
Om die 25ste Loslitdag in Suid-Afrika te vier, het die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Gestremdhede en Transformasiekantoor sowel as die Stellenbosch Werksentrum vir Volwasse Persone met Gestremdhede op 6 September 2019 'n...
Stellenbosch University
Postdoktorale Genootskapbeurs: Beliggaming in/en Nuwe Testament interpretasie
NUWE TESTAMENT Postdoktorale Genootskapbeurs: Beliggaming in/en Nuwe Testament interpretasie 3 jaar tydperk Omvang van die navorsing: Die Fakulteit van Teologie, Universiteit Stellenbosch, kondig een postdoktorale genootskapsbeurs aan in...
Stellenbosch University
SUNLearn Opdatering 2020
SUNLearn Opgradering en Tema VeranderingSUNLearn, die Universiteit van Stellenbosch se Leerbestuurstelsel (LBS), is die kernplatform vir aanlyn leer, onderrig en assessering. Om te verseker dat die beste studente ervaring in die LBS...
Stellenbosch University
Nuut vir AvOL 2019: Voorsmake van hoofrede-opsommings
Besoek asseblief die AvOL-webwerf vir kort Voorsmake van die h oofrede-opsommings deur prof Geo Quinot (Universiteit Stellenbosch) en prof Joy Mighty (Carleton Universiteit in Ottawa). Hierdie video's gee 'n oorsig oor die tema en fokus van...
Stellenbosch University
Gesamentlike rekeningkunde-skryfgeleentheid bevorder navorsingsamewerking tussen US en UK
Dosente en navorsers van die Skool vir Rekeningkunde by die Universiteit Stellenbosch (US) en die Kollege vir Rekeningkunde by die Universiteit van Kaapstad (UK) het onlangs 'n driedaagse skryfskool by die Mont Fleur-konferensiesentrum...