7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Crowie beskou uitdagings as oorwinnings vir Maties Sokker
Maties Sokker beleef tans ’n moeilike seisoen met baie uitdagings nadat hulle ongeveer ses maande gelede hul eerste wedstryd in die ABC Motsepe-liga gespeel het. “Sommige spelers voel hulle hoort nie saam met hul portuurgroep nie en die...
Department of Mechanical and Mechatronic Engineering
M&M derdejaarstudente Lindelize en Wouter geniet hul gapjaar in Duitsland
Universiteit Stellenbosch-studente Wouter en Lindelize is halfpad deur hul Duitse uitruilprogram! Van ingenieurswese by HTWG Konstanz tot die bou van 'n renmotor saam met die Bodensee-span, hulle het SA kultuur met bobotie en biltong ten...
Stellenbosch University
‘Bevorder Afrikaans én brei Engels uit’ - US-Raadsvoorsitter
Verklaring deur mnr George Steyn, Voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US), uitgereik met die goedkeuring van die Uitvoerende Komitee van die Raad, na aanleiding van adv Jan Heunis se persoonlike opinie-artikel (Geen...
Stellenbosch University
US berei onderwysers voor vir diversiteit in klaskamers
In ʼn artikel wat op Vrydag (4 November 2016) op The Conversation-webtuiste verskyn, skryf prof Maureen Robinson, Dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, hoe haar fakulteit help om voornemende onderwysers voor...
Stellenbosch University
USB-dosent die eerste vrou in SA om 'n PhD in Ontwikkelingsfinansies te ontvang
Die artikel, Chasing her destiny: USB lecturer becomes the first woman in SA to receive a PhD in Development Finance, is deur die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) geskryf en op 18 September 2019 op hul webtuiste gepubliseer...
Research and Innovation
Navorsing en innovasie
By die Universiteit Stellenbosch bevorder ons ’n dinamiese navorsingskultuur waarin ons navorsers en studente plaaslike en globale uitdagings met gewaagde, visioenêre oplossings die hoof bied. Ons word gerig deur ons langtermynvisie en...
Theology
Oor ons
Die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch is 'n dinamiese akademiese gemeenskap wat toegewy is aan teologiese wetenskap, leierskapsvorming en betrokkenheid by die samelewing. As 'n ekumeniese fakulteit bring dit studente en...
Stellenbosch University
Eerste PhD student van die SSML gradueer
Claudia Struwig is die eerste PhD kandidaat van die SSML wat in Maart 2016 sal gradueer by die Stellenbosch Universiteit gradeplegtigheid. Claudia het ʼn agtergrond in Bedryfsingenieurswese, maar het haar nagraadse studies deur die...
Stellenbosch University
Landbou-ekonoom prof Nick Vink tot Reserwebank-direksie verkies
Landbou-ekonoom prof Nick Vink van die Universiteit Stellenbosch (US) is deur die aandeelhouers van die Suid-Afrikaanse Reserwebank as nie-uitvoerende direkteur van die Bank se direksie verkies. Prof Vink, wat voorsitter is van die...
Stellenbosch University
Geskenke word uitgeruil tussen die Beyers Naudé Sentrum en die Etiek-Instituut aan die Faculdades EST, Brasilië
Die uitruil van betekenisvolle geskenke is tekens van vriendskap, vennootskap en koinonia tussen broers en susters in Christus. Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie het as 'n voorbeeld van so 'n teken 'n kunswerk deur Prof...