7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Oasis skenk R1m om minderbevoorregte Maties te ondersteun
Die globale fondsbestuursmaatskappy Oasis Group Holdings het Donderdag (9 Desember 2021) R1 miljoen aan die Universiteit Stellenbosch (US) geskenk tydens 'n amptelike oorhandigingsgeleentheid by Die Stal. Die skenking sal gelykop tussen die...
Stellenbosch University
MSc-student Francisca Darkoh ontvang gesogte Mandela Rhodes-beurs
Toe Francisca Darkoh verlede jaar vir “net nog" 'n beurs aansoek gedoen het om haar nagraadse studies in fisiologiese wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) te kan voortsit, het sy geen idee gehad dat die Mandela Rhodes-beurs...
Stellenbosch University
OLA Seminaar: “The classroom as an assemblage of places”
U word genooi na die tweede kwartaallikse OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking: Spreker: Dr. Taryn Bernard (Verlengde Kurrikulumprogram [VKP], Fakulteit Lettere en...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die Lewe: Alwin Mabuza
Alwin Mabuza doen veel meer as sy deel om ondersteuning vir en bewustheid van verskeie geldinsamelingsinisiatiewe, van die jaarlikse 'Giving Day'-veldtog tot die Kaapstad-fietstoer, te help genereer. Hierdie immer ywerige geldinsamelaar by...
Stellenbosch University
US verstewig verhoudings met vooraanstaande Europese universiteite
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in November besoekende lede van Die Gilde van Europese Navorsingsintensiewe Universiteite op die Stellenbosch-kampus verwelkom om kennis uit te ruil en verdere medewerking te bespreek. Die...
Stellenbosch University
#MaroenMaandae: Kom wys jou Matie-gees!
Neem deel aan #MaroenMaandae. Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge in samewerking met Maties Sport, vra personeel, studente en alumni om ons manne in maroen tydens die Varsitybeker-toernooi te ondersteun, en terselfdertyd ook hul...
Stellenbosch University
Wetenskaplike navorsing: van laboratoriumeksperimente tot praktyktoepassings
“Jou loopbaan is jóúne. Hoe vinniger jy jou passie ontdek, hoe makliker sal die geleenthede kom wat reg aan jou passie sal laat geskied" – Dr Nonkululeko Radebe, MSc in Polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch en 'n PhD in...
Stellenbosch University
“My wetenskapsopleiding bepaal die manier waarop ek my werk by Ceres Fruit Growers benader”
“By die Universiteit Stellenbosch word jy gedruk om groot volumes werk baas te raak en op 'n sinvolle wyse weer te gee. Dit sal in jou guns tel, ongeag die beroep wat jy volg." – Elani van As, BSc Molekulêre Biologie en Biotegnologie (2009...
Innovation and Commercialisation
SU Innovasie en Kommersialisering brei die span uit
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Innovasie- en Kommersialiseringsafdeling, ook bekend as Innovus, is bly om twee nuwe spanlede aan te kondig wat in Oktober 2025 aangesluit het. Saberi Marais het aangesluit as 'n Tegnologie...
Maties Sport
US-doelbal gereed om seisoen op hoogtepunt af te sluit
Met ’n suksesvolle klubseisoen tot dusver, is die Maties-doelbalklub op die punt om die Wes-Kaapse rekord vir die meeste agtereenvolgende oorwinnings te verbeter. Die span is tans onoorwonne na 11 wedstryde, sê Wentzel Barnard, ParaSport...