7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US Jazzorkes skitter met die Madiba/Hugh Masekela Eeufeesvieringskonsert
Ter herdenking van die 100 jaar van Nelson Mandela en die Universiteit Stellenbosch (US) se erfenis, het die US se Jazzorkes 'n Erfenisvieringskonsert op Vrydag, 11 Mei, in die Endlersaal op Stellenbosch gehou. Met die konsert is daar hulde...
Stellenbosch University
US deel van 12 Afrika universiteite wat kyk na ramprisikos
Daar is 'n dringende behoefte aan 'toekomstige gereed' vaardighede vir Afrika se vinnig veranderende ramprisikos. Om in hierdie behoefte te voorsien het die Partners Enhancing Resilience for People Exposed to Risks , 'n konsortium van...
Stellenbosch University
US 'n miernes van internasionale bedrywighede
Die Universiteit Stellenbosch (US) was die afgelope maand 'n miernes van internasionale bedrywighede met gaste van verskeie wêrelddele wat die hoofkampus besoek het. Dit het hoëvlakafvaardigings van Frankryk, die Tsjeggiese Republiek...
Stellenbosch University
Internasionaal-gerekende filantroop nooi US-Koor en Rektor na Japan
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), prof Wim de Villiers, en 50 lede van die US se internasionaal bekroonde koor is op pad na Tokio in Japan, waar hulle Woensdag (9 Augustus) aan die ISPS Sports Values Summit...
Stellenbosch University
Suid-Afrikaanse jong wetenskaplikes gaan deelneem aan die hoë tegnologie wetenskapkompetisie in Hong Kong
'n Innoverende Suid-Afrikaanse wetenskaplike navorsingsprojekte oor prostesebeheer met behulp van spierimpulse, gaan by die 2021 Virtual Global Youth Science and Technology Bowl (GYSTB) Science Fair in Hong Kong met ander hoëtegnologie...
Stellenbosch University
US begin nuwe ko-ed studentegemeenskap
Mediaverklaring Universiteit Stellenbosch 15 September 2020US begin nuwe ko-ed studentegemeenskap “Ons wil 'n getransformeerde en geïntegreerde akademiese gemeenskap skep wat kritiese denke ondersteun, debat aanmoedig en wat verbind is tot...
Stellenbosch University
US se eerste genderroeteprojek skop af
Die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste genderroeteprojek is onlangs op die Stellenbosch-kampus van stapel gestuur. Die hertogin van Sussex, Meghan Markle, het tydens haar besoek aan Suid-Afrika laat verlede jaar aangekondig dat 'n...
Stellenbosch University
Nuwe direkteur van Transformasiekantoor wil US se Transformasieplan versterk
Dr Zethu Mkhize is oorgehaal om 'n kernrol te vervul in die fasilitering en versterking van belanghebbende-deelname en -vermoë om die Universiteit Stellenbosch se Transformasieplan te implementeer. Mkhize het haar onlangs by die US...
Stellenbosch University
Prof Samways se nuwe boek werp lig op insekbewaring wêreldwyd
'n Nuwe 600-blad boek deur die Universiteit Stellenbosch se prof Michael Samways bevat akademiese insigte sowel as praktiese riglyne oor waarom en hoe insekte wêreldwyd bewaar moet word. Prof Samways word beskou as een van die voorste...
Stellenbosch University
Bio-informatika is sleutel tot bewaring
'n Reeks hoëresolusiekaarte wat die plaaslike diversiteit van boomspesies regoor die wêreld uitbeeld, asook die omgewingsdryfvere ágter die diversiteit, sal as maatstaf dien vir die toekomstige bestuur van woud-ekosisteme onder...