7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Graduandi leef US se droom om inklusief, innoverend en toekomsgerig te wees
Twee Rekenaarwetenskap-studente wat Maandagoggend (14 Maart) tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste Maart 2016 gradeplegtigheid gegradueer het, demonstreer hoe die US sy strategiese doelwitte om inklusief, innoverend en...
Stellenbosch University
Robuuste debat in koshuise na voorval en skorsing van studente
7 Februarie 2016 Robuuste debatte word die naweek in koshuise op Stellenbosch gevoer na 'n 'blackface'-voorval by 'n verwelkomingsgeleentheid in die Heemstede-koshuis vandeesweek. Twee vrouestudente is intussen uit dié koshuis van die...
Stellenbosch University
Bly veilig tydens die winter-reses
Na afloop van die Junie-eksamen loop die kampus vinnig leeg en is die veiligheidsrisiko's soveel meer. Maak asseblief jou persoonlike veiligheid ʼn prioriteit en beveilig ook jou persoonlike besittings, kantoor en/of kamer gedurende die...
Stellenbosch University
WoordTROfees Wenners vir 2016
Met 'n driekuns vir A Doll's House en die strelende stem van die Prinses van Afrika, het die Woordfees Maandagaand tydens 'n gesellige kuier in die Stellenbosch Stadsaal die afgelope fees se hoogtepunte gevier. WoordTROfees vir beste...
Stellenbosch University
Simmonds skitter vir Maties op krieketveld
Die Steinhoff Maties-krieketspeler Kyle Simmonds is besig om sy drome in realiteit te verander. Simmonds is ‘n tweedejaar-student aan die Universiteit Stellenbosch en het homself al gevestig as een van die blinkste krieketsterre in...
Stellenbosch University
Weer rekordgetal grade vir US se 2016 akademiese jaar
Vandeesweek se Maart 2017 Gradeplegtigheid lewer wéér vanjaar besonderse akademiese rekords vir die Universiteit Stellenbosch (US) op. Tesame met die Desember 2016 Gradeplegtighede (die twee plegtighede word saam gereken as die 2016...
Stellenbosch University
Vyfde plegtigheid: Studente van Natuurwetenskappe, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid en Krygskunde
Nagenoeg 400 studente van die fakulteite Natuurwetenskappe, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid en Krygskunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (22 Maart 2018) hulle grade by die vyfde Maart-gradeplegtigheid ontvang. By die...
Stellenbosch University
US onderteken samewerkingsooreenkoms met die Oudtshoorn Munisipaliteit
Die Universiteit Stellenbosch (US) waardeer die geleentheid om deur formele Memoranda van Verstandhouding (MVV’s) met plaaslike regerings te kan saamwerk. Die Universiteit het bestaande MVV’s met die Wes-Kaapse Regering (WKR) en die Stad...
Stellenbosch University
Navorser ontwikkel kommunikasiemetode om tikmisbruik hok te slaan
Drie van die land se grootste probleme loop hand-aan-hand: dwelmisbruik, misdaad en geweld. Dikwels in daardie volgorde. En dit beïnvloed nie net die sosiale welwees van die land se mense nie, maar het uiteraard ook 'n negatiewe uitwerking...
Stellenbosch University
'Vensters' aan US nog eens ’n wegholsukses
Die jaarlikse 'Vensters'-geleentheid aan die Universiteit Stellenbosch (US) verlede Vrydag, waar nuwelingstudente die geleentheid gebied word om gehore te vermaak met hulle eie oorspronklike optredes, was weer 'n enorme sukses. Die...