7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Studente bied suksesvolle "Broodjiedag" aan
By die Universiteit Stellenbosch is sosiale impak net so belangrik soos onderrig en leer of navorsing en innovasie, en studente word aangemoedig om uit te reik na die gemeenskap. Jacky Dickason, die Fakulteit Opvoedkunde se...
Stellenbosch University
#Afrika-dag: Beroep om nuut oor Afrika te dink
Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB), die Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) en USB-Bestuursontwikkeling (USB-BO) het verlede week Afrikadag gevier. Die Dekaan van die Universiteit Stellenbosch se Ekonomiese en...
Stellenbosch University
US vorm multilaterale samewerkingsooreenkoms met universiteite in Brasilië, China en Vereningde Koningryk
Verteenwoordigers van vier universiteite op vier kontinente het onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) ontmoet. Hulle het 'n multilaterale samewerkingooreenkoms tussen die vier instellings bespreek. Dis was die eerste keer samekoms...
Stellenbosch University
Bietjie troos ná Matie-harte breek
Ná 'n uitstekende Varsitybeker-seisoen is FNB Maties se kaptein, Beyers de Villiers, aangewys as die voorspeler van die 2016 Varsitybeker-toernooi, terwyl Maties se heelagter, Craig Barry, as die agterspeler van die toernooi aangewys is...
Stellenbosch University
Ontmoet Melissa Malan: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Melissa Malan.Melissa Malan glo sukses word uit mislukkings gebore. "Met...
Stellenbosch University
SoTL conference 2025
AvOL-konferensie 2025: Voorlegging van opsommings en registrasie nou OOP! Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Leer- en Onderrigverryking sal op 3 en 4 November 2025 by die Protea Hotel Stellenbosch en die Konferensiesentrum in...
Stellenbosch University
MFM 92.6 raap gesogte toekennings op
MFM-radiostasie is as Kampus-radiostasie van die jaar en "Best Campus Breakfast Show" gekroon by die Liberty radio-toekenningsgeleentheid wat onlangs in Johannesburg gehou is. "MFM is die beste kampusradiostasie in Suid-Afrika – en dit is...
Stellenbosch University
Afrika Sentrum vir MIV-/Vigsbestuur betreur afsterwe van prof Johan Augustyn
Dis met leedwese dat die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe die onverwagte afsterwe van prof Johan Augustyn ná 'n hartaanval by sy huis in Sandbaai aankondig. Prof Augustyn was 'n Matie in murg en been. Hy het sy hele tersiêre...
Stellenbosch University
Doen nou aansoek vir Thuthuka-beurse vir 2023
Die Thuthuka-beursfonds (Thuthuka) van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAICA) verskaf jaarliks omvattende beurse vir swart en bruin akademies en finansieel verdienstelike studente wat aan een van die...
Innovation and Commercialisation
Bekendstelling van Kitsopstart
Die Universiteit Stellenbosch se Innovasie- en Kommersialiseringsafdeling, deur sy Tegnologie-oordragkantoor, Innovus, loods 'n splinternuwe hulpmiddel om uitstekende en deurlopende ondersteuning te bied aan ons personeel en studente wat 'n...