7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe raamwerk sal Wêrelderfenisterreine teen indringerspesies help beskerm
'n Span internasionale wetenskaplikes, insluitend drie navorsers verbonde aan die Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie (SIB) by die Universiteit Stellenbosch (US), het vorendag gekom met 'n nuwe monitering- en...
Stellenbosch University
Voormalige SciMathUS-student droom groot ná sy graad vang
As 'n eerste generasie-universiteitstudent wat nooit as kind kon droom dat sy eendag haar studies aan 'n vooraanstaande hoëronderwysinrigting soos die Universiteit Stellenbosch (US) sou voltooi nie, het haar graaddrome haar aangemoedig om...
Stellenbosch University
“Kweek ’n kultuur wat studentesukses bevorder deur betekenisvolle ko-kurrikulêre ervarings”
Vir die afgelope paar maande het voornemende en bestaande studenteleiers opleiding in leierskapsontwikkeling ondergaan ter voorbereiding vir die verkiesing van studenteleiers in verskeie studente-strukture. Die doelwit van al die opleiding...
Stellenbosch University
Vervoer verloor stoom
Die brandstofheffing as bron van inkomste vir die regering is vinnig besig om sy vermoë te verloor om inkomste doeltreffend te genereer, sê prof Stephan Krygsman van die Universiteit Stellenbosch se Departement Logistiek in 'n artikel wat...
Library Open access
SUNJournals
Die implementering van 'n platform genaamd SUNJournals om ooptoegang- wetenskaplike tydskrifte te huisves, is 'n gesamentlike poging van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens, akademiese departemente en ander eenhede verbonde aan die...
Mathematics
Tuis
Ontdek die Wiskunde-afdeling aan die Universiteit Stellenbosch — 'n toonaangewende sentrum vir navorsing, onderrig en innovasie in suiwer en toegepaste wiskunde. Verken ons voorgraadse en nagraadse programme, wêreldklas-navorsingsgroepe...
Theology
Departemente
Die akademiese werk van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch is georganiseer in drie departemente wat saam die hoofvelde van teologiese studie dek. Deur onderrig en navorsing betrek hierdie departemente Bybelse...
Stellenbosch University
Meestersnavorsing fokus op alternatiewe gewas
'n MSc-gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch, Carla de Beer, is op 'n missie om mense meer bewus te maak van duif-ertjies, een van die wêreld se vele sogenaamde “weesgewasse". Sy doen dit letterlik een falafel op 'n keer, en het...
Stellenbosch University
Oud-klasmaats lei internasionale teologiese vakorganisasies
In die sewentigerjare was hulle klasmaats in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) en vandag lei hulle internasionale teologiese vakorganisasies. Profs Johann Cook van die Departement Antieke Studie en Johan...
Stellenbosch University
Aansoek teruggetrek na US verbintenis tot voortgesette belyning met 2015-taalmosie
Afriforum het vandag (12 Februarie 2016) sy hofaansoek teen die Universiteit Stellenbosch teruggetrek. Die Universiteit Stellenbosch sal voortgaan om te verseker dat taalimplementering in fakulteite belyn is met die goedgekeurde Taalbeleid...