7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe SPL-kursus lewer eerste groep graduandi
Die eerste inname van studente wat die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) se nuwe Gevorderde Diploma in Openbare Verantwoordbaarheid-program suksesvol voltooi het, sal op 16 Desember 2020 hul kwalifikasies ontvang. Die program, wat binne...
Stellenbosch University
‘Eco2Wine’ en die EU Horizon Europe se Doktorale Opleidingsnetwerkprojek Oorgehaal om Innovasie en Kommunikasie in Wynbereiding ʼn Hupstoot te Gee
Die Universiteit Stellenbosch is een van ʼn konsortium van nege universiteite wêreldwyd wat suksesvol meegeding het om ʼn EU Horizon Europe-projek van vier jaar, wat in baanbrekersnavorsing, gevorderde doktorale opleiding en openbare...
Stellenbosch University
Akademiese sukses gevier
Zainab Khafif, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, se vasberadenheid om haar studies suksesvol te voltooi, is met 'n 2021 Rektorstoekenning vir Uitnemende Prestasie beloon. Khafif...
Stellenbosch University
Senaat stem oor Gaza-resolusie
Beste kollegas en studente Die Universiteit Stellenbosch (US) respekteer en handhaaf die beginsels van veiligheid en vryheid van assosiasie soos vervat in ons nasionale Grondwet. In hierdie gees ondersteun ons ons akademiese en...
Stellenbosch University
US verwelkom 'n 100 regsgeleerdes vir Global Scholars Academy
Die Global Scholars Academy (GSA) is 'n jaarlikse internasionale geleentheid van die Harvard Law School se Instituut vir Globale Reg en Beleid (IGLP) om jong akademici bymekaar te bring om idees uit te ruil en hul navorsing te bespreek Prof...
Stellenbosch University
Maties en Veldskoen Shoes span saam om studente te help
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek hulle samewerking aangekondig met gevierde plaaslike skoenmaatskappy, Veldskoen Shoes, wat ook die plakkie-handelsmerk, Plakkie, vervaardig. Die opbrengs uit verkope van die nuwe skoen, by...
Responsibility Centre Operations and Finance
Nog 'n Stellenbosse skool kan die ligte aanhou
Ten spyte van die uitdaging van beurtkrag, is daar lig aan die einde van die tonnel vir nog 'n skool in Stellenbosch – die Laerskool iKaya in Kayamandi – wat binnekort 'n hibriede 15,12kw fotovoltaïese (PV) stelsel sal ontvang wat die...
Stellenbosch University
PhD-projek pak indringer-wespes
Om veertig keer in vier jaar deur perdebye gesteek te word is meer as wat die meeste mense kan verduur. Dit is egter wat Carolien van Zyl deurgemaak het om haar doktorsgraad in entomologie te behaal. Haar navorsing was oor twee soorte...
Stellenbosch University
SA vleisproduseerders gee 'n miljoen aan US se Sentrum vir Voedselveiligheid
Die Suid-Afrikaanse Vleisverwerkersvereniging (South African Meat Processors Association of SAMPA) het R1 miljoen aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Voedselveiligheid geskenk. Die skenking sal navorsing en projekte rondom...
Stellenbosch University
Oes van boombas het negatiewe impak op voëls in Oos-Kaapse woude
Die ongereguleerde oes van hout, bas en boomstamme (wat as pale gebruik kan word) in inheemse woude van die Oos-Kaap, het 'n negatiewe impak op die voëldiversiteit van hierdie kwesbare woude. Dít was die bevinding van 'n studie wat pas by...