7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US‑satelliet gereed vir lansering vanuit Internasionale Ruimtestasie
ʼn Nanosatelliet wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) en CubeSpace, ʼn Innovus inkubasie-maatskappy in die Nedbank Universiteit Stellenbosch LaunchLab besigheidsinkubator, ontwikkel is, word in Januarie 2017 saam met 49 ander...
Stellenbosch University
Andrew Mellon-skenking van R11,2-miljoen werp soeklig op transformasie
Wat beteken transformasie vir Suid-Afrika se hoëronderwysstelsel en vir die groter Suid-Afrikaanse samelewing? Wie bepaal, evalueer en meet institusionele transformasie? En hoe het kennis in die geesteswetenskappe in Suid-Afrika op die...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe... Lukho Mafuya
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons jou bekend aan professionele administratiewe...
Stellenbosch University
Weer rekordgetal doktorsgrade vir US
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vanjaar weer ʼn rekordgetal doktorsgrade tydens sy Desember gradeplegtighede toe – 138 vergeleke met die 127 van Desember 2015. Grade en diplomas word volgende week (6-9 Desember) tydens nege...
Stellenbosch University
Abongile Quthu: 'Ek vorm wat moontlik is'
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons merkwaardige Maties onder 35 jaar, wat hul US-verworwe kennis en vaardighede...
Stellenbosch University
Is vergifnis werklik moontlik in SA?
Is vergifnis tussen swart en wit Suid-Afrikaners ná meer as twee dekades van demokrasie werklik moontlik? Dít was die vraag wat dr Dion Forster, Hoof van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Duitse afvaardiging besoek vernuwende MIV-toetsterreine in Kaapstad
ʼn Hoëvlak-Duitse afvaardiging het die positiewe impak van MIV-toetsing in gemeenskappe eerstehands aanskou gedurende ʼn besoek aan gemeenskapstoetsterreine wat deur die Universiteit Stellenbosch se Desmond Tutu TB-sentrum bedryf word. Dié...
Stellenbosch University
US gereed vir Vensters 2018
Duisende besoekers sal na verwagting op (Vrydag) 2 Februarie koers kies Stellenbosch toe vir die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse aanbieding van Vensters waar nuwelingstudente die geleentheid gebied word om gehore met hulle eie...
Stellenbosch University
US-biblioteek stel SUNScholarData bekend
Die Universiteit Stellenbosch se Biblioteek- en Inligtingsdiens het nog 'n mylpaal as Suid-Afrika se leier op die gebied van oop toegang tot kennis bereik met die bekendstelling van sy SUNScholarData-bewaringstelsel. In die afgelope dekade...
Stellenbosch University
Dit vat 'n dorpie om ʼn kind groot te maak.
Dit neem ʼn dorpie om ʼn kind groot te maak. Deur sy lewe het Elvin Hendricks stuk-stuk sy eie dorpie met inwoners gevul. Dit is deels aan hierdie groep mense wat hy sy sukses toeskryf. Eerstens, is Elvin ʼn oumaskind. Hy het met sy broers...