7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Izak van Biljon, ouddekaan van EBW, sterf
Prof Izak van Biljon, wat die oudste lewende dekaan van die US Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe was, is op Saterdag, 8 Junie 2019 op die ouderdom van 94 oorlede. Sy verbintenis met die Universiteit het oor sowat 45 jaar gestrek...
Stellenbosch University
US stel Be Active-uitdaging bekend
Lede van die Universiteit Stellenbosch- (US-)gemeenskap het op Woensdag 25 September aan die pretdraf/-loop #MyHeartYourHeart vanaf Helshoogteweg tot by Coetzenburg-atletiekstadion deelgeneem om Hartbewustheidsmaand te ondersteun. Die...
Stellenbosch University
Williams vier 50 jaar by US-proefplaas
Vir 50 jaar lank al is Karel Williams se voetspore op die landerye en in die kweekhuise van die Welgevallen Proefplaas in Stellenbosch te vinde. Williams was net vyftien jaar oud toe hy daar op 22 Julie 1969 ingeval het. Aan die einde van...
Stellenbosch University
Derde golf op pad na ons
Terugvoer uit die IKBV Beste kollegas en studenteDit is amptelik – ons is vinnig op pad na 'n derde golf koronavirusinfeksies. Dit is nóú die tyd vir aksie deur dubbeld seker te maak ons kom COVID-19-protokols na.Dít was die streng...
Stellenbosch University
Japan-US-webinaar bespreek streeksamewerking
Die Universiteit Stellenbosch se Departement Politieke Wetenskap en die Japanse ambassade in Suid-Afrika was op 24 Maart 2021 medegashere van 'n webinaar om die aandag te vestig op die verskillende maniere waarop die vernaamste Asiese...
Stellenbosch University
Endler Konsertreeks AANLYN EN ONTSLUIT
Soos konsertaanbieders elders in die wêreld, moes ook die Endler Konsertreeks – as deel van die Musiekdepartement aan die Universiteit van Stellenbosch – sy weeklikse konserte terughou as gevolg van COVID-19 en maatreëls in werking stel om...
Stellenbosch University
Pulp-rolprentteater sluit nie
Mediaberigte die afgelope paar weke het die indruk geskep dat die Pulp-rolprentteater deur die Universiteit Stellenbosch (US) gesluit gaan word. Dit is beslis nie die geval nie. SunCom* poog inteendeel om die fasiliteit en toerusting op te...
Stellenbosch University
Ondernemingbestuur-kompetisie moedig sosiale entrepreneurskap aan
'n Sakeplan vir mobiele tutordienste was die wenner van die PPS Entrepreneurskap- en Innovasiebestuur-kompetitisie wat in samewerking met die Departement Ondernemingbestuur aan die Universiteit Stellenbosch aangebied is. Die kompetisie het...
Stellenbosch University
Tuiskoms 2021 word aanlyn gevier
Die Universiteit Stellenbosch se sesde jaarlikse Tuiskoms en Familienaweek word vanjaar aanlyn gevier. “Covid-19 met sy vele golwe het 'n einde gebring aan al ons noukeurig bereide planne, maar moenie bekommerd wees nie," sê Karen Bruns...
Stellenbosch University
Switserse én US-studente baat by nuwe Kort program
As deel van die viering van 30 jaar van internasionalisering by die Universiteit Stellenbosch (US), het US Internasionaal 'n nuwe studente-kort program met die Universiteit van St Gallen, Switserland, van stapel gestuur. Die tweeledige...