7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Sosiale Impak-gemeenskapsoggend: Bemagtig Studente om die SDG’s deur gemeenskapskakeling te bevorder
Meer as 6 000 nuwe Matiestudente sal op 7 Februarie 2025 van 09:00 tot 12:00 deelneem aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Sosiale Impak-gemeenskapsoggend as deel van die amptelike Verwelkomingsweek vir nuwelinge. Die inisiatief, wat...
Stellenbosch University
Sukses van die Eerste UNESCO Stoel Konferensie in Nairobi
Nairobi, Kenia – 9-11 Oktober 2024 – Die UNESCO Stoel vir Interkulturele Vaardigheid by die Universiteit Stellenbosch kondig met trots die groot sukses van sy eerste interkulturele konferensie aan, wat gehou is by Strathmore Universiteit,...
Stellenbosch University
Onderwysstudent ontvang twee Rektorstoekennings
Toe MK Nompumza, nou 'n vierdejaaronderwysstudent, in 2014 by die Universiteit Stellenbosch ingeskryf het, het hy dit gedoen met die voorneme om volle eienaarskap van sy reis by hierdie instelling te neem. Hy het in die Oos-Kaap...
Stellenbosch University
Simonsbergers vang graad danksy ondersteuning
Dit was die ondersteuningstrukture by hul koshuis en die ondersteuning van dosente aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat twee Maties in staat gestel het om deur te druk met hul eerste jaar ná lewensveranderende trauma. Vrydag (17 Maart...
Stellenbosch University
Matie-rasieleiers fokus nou op 2018 ná warrelwindbegin
Ná 'n warrelwindbegin en net vier maande ná die groep gevestig is, het Maties se rasieleiers (cheerleaders) die afgelope naweek tweede geëindig in die kategorie vir tersiêre vrouespanne by SAMCA se nasionale kompetisie in Durban. Die groep...
Stellenbosch University
Matie-dansers sokkie op CNN
Die Maties Bal- en Latyns-Amerikaanse Dansvereniging van die Universiteit Stellenbosch (US) verskyn in 'n CNN-dokumentêr oor die gewilde Suid-Afrikaanse dansvorm, langarm, wat op Inside Africa*, een van CNN se joernaalprogramme, uitgesaai...
Stellenbosch University
Het Jan Marais Fonds skenk meer as R10m aan US
Studente wat beurse benodig, asook verskeie projekte aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal eersdaags voordeel trek uit ’n finansiële inspuiting van meer as R10 miljoen wat die US vanjaar van die Het Jan Marais Nationale Fonds (HJMNF)...
Stellenbosch University
Itumeleng Mabusha: 'Drome werk nie, tensy jy werk'
Vir ander mense was dit dalk 'n gewone Donderdag, maar vir Itumeleng Mabusha, wat toe pas sy lidmaatskapsertifikaat van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) op sy lessenaar gekry het, was dit die dag waarop...
Stellenbosch University
PPS-stigting skenk 10 800 kospakkies vir #Move4Food
Die PPS-stigting, een van die Universiteit Stellenbosch (US) se gereelde skenkers, het by die US se eerste 24-uur Kampus Skenkingsdag aangesluit om 50 bokse nie-bederfbare voedselitems te skenk. Hierdie 50 bokse bevat elk 36 kospakkies en...
Stellenbosch University
US help om ʼn 'lekker tuiste' in Kayamandi te skep
Meer as 120 personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Fasiliteitsbestuur, sy kontrakteurs en personeel van die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste het hierdie week as deel van Mandela Dag-feesvieringe op Kuyasa...