7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dr Zureena Desai praat eerste keer oor beproewing van apartheidsera
Die Universiteit Stellenbosch (US) was vandeesweek geëerd om 'n ikoniese figuur te verwelkom toe dr Zureena Desai (79) vir die eerste keer in die openbaar gepraat het oor die ontstellende ervaring wat haar gedurende die hoogtepunt van...
Stellenbosch University
'n Verpligting om 'n verskil te maak
Die artikel, An obligation to make an impact, oor professor Riaan Rudman van die Universiteit Stellenbosch, is in die Mei 2022-uitgawe van Accountancy South Africa (ASA) gepubliseer. Om die oorspronklike artikel te lees, kliek hier.
Donors
Donateurs
By die Universiteit Stellenbosch glo ons in die krag van samewerking – en elke skenker is deel van hierdie groter verhaal. Jou bydrae is meer as finansiële steun – dit is ’n belegging in hoop, potensiaal en toekomsmoontlikhede.
Visitors
Buitelug
Die skoonheid van ons Universiteit strek verder as sy mooi geboue tot betowerende buitelugruimtes soos die Stellenbosch-berg, die US Botaniese Tuin en die Rooiplein. Groen longe bied rustige toevlugsoorde vir studie, ontspanning en sosiale...
Stellenbosch University
Afrika-wetenskaplikes ‘n tree nader aan ‘n toets wat TB in minute diagnoseer
‘n Versorgingspunt diagnostiese toets vir TB is ontwikkel deur ‘n multinasionale span wetenskaplikes onder leiding van navorsers van die Universiteit Stellenbosch in Suid-Afrika. Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation...
Stellenbosch University
Stefan ‘opgewonde’ oor unieke PhD-geleentheid wat oor drie kontinente strek
ʼn Navorser aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Stefan Botha, het ʼn unieke volledige drie-jaar lange beurs ontvang om 'n PhD in die veld van pre-eklampsie te doen. Volledige artikel...
Stellenbosch University
Kom beleef eerste Tuiskoms-naweek in Matieland
Die Universiteit Stellenbosch (US) is gereed om sy alumni met ope arms by sy eerste Tuiskoms- naweek te verwelkom. Die Tuiskoms-naweek vind van 4-7 Maart 2016 op die Stellenbosch-kampus plaas. Met 'n volgepakte program in plek, beloof die...
Stellenbosch University
US se eerste Tuiskoms-naweek eindig op hoë noot
Die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste Tuiskoms-geleentheid het tot 'n einde gekom ná 'n naweek propvol geleenthede en aktiwiteite spesiaal saamgestel vir Maties-alumni. Die Tuiskoms-naweek het iets vir almal gebied - onder meer 'n...
Stellenbosch University
Nuwe US Taalbeleid bevorder toegang en meertaligheid
Verklaring deur mnr George Steyn, Raadsvoorsitter van die Universiteit Stellenbosch Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (22 Junie 2016) die voorgestelde nuwe Taalbeleid met die Senaat se aanbevole wysigings aanvaar...
Stellenbosch University
Departement Sportwetenskap vier 80ste verjaardag
Die Departement Sportwetenskap vier op 1 Julie 2016 sy 80ste verjaardag. Prof Floris van der Merwe, buitegewone professor in dié department, vertel meer oor sy ontstaansgeskiedenis: Nadat Maties Suid-Afrikaanse universiteite-atletiek...