7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
African Microbiome Institute
Onderrig & Leer
Die Afrika Mikrobioom Instituut (AMI) is 'n koördinerende en leidinggewende liggaam vir mikrobioomnavorsing, opleiding en diensverskaffing. Dit word amptelik deur Stellenbosch Universiteit se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
African Microbiome Institute
Oor ons

Afrika Mikrobioom Instituut
Die Afrika Mikrobioom Instituut (AMI) is 'n koördinerende en leidinggewende liggaam vir mikrobioomnavorsing, opleiding en diensverskaffing. Dit word amptelik deur Stellenbosch Universiteit se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
Stellenbosch University
Gesondheids- navorsing-etiek in die kollig
Die eerste werkswinkel wat al die Gesondheidsnavorsing-etiekkomitees in die Wes-Kaap byeen gebring het, was onlangs by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aangebied. Die werkswinkel is geopen deur die befaamde etikus...
Stellenbosch University
Studente veroordeel Nazi-propaganda op kampus
Verskeie studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (11 Mei 2017) die verspreiding van "Nazi"-propaganda, rassepolarisering en -meerderwaardigheid op kampus skerp veroordeel. Hulle het tydens ʼn massa-saamtrek op die...
Stellenbosch University
US se Konvokasie verkies 4 nuwe raadslede
Die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) het vier nuwe lede verkies om in die Universiteitsraad te dien: mnr Charl Cillié, adv Jean Meiring en mnr Johan Theron vir die termyn 2 April 2018 tot 1 April 2022; en prof Joan Hambidge...
Stellenbosch University
Post-doktorale Navorsingsgenootskap - Afvalwater-Epidemiologie
Omvang van navorsing: Die navorsing behels interdissiplinêre samewerking tussen die Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Bath, met die fokus op die ontwikkeling van 'n real-time gemeenskapswye vroeë waarskuwingstelsel vir...
Stellenbosch University
Openbare lesing in New York deur prof Johan Fourie
Prof Johan Fourie van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch lewer later vandeesmaand twee openbare lesings in New York (26 Julie) en Boston (30 Julie) oor 'The Data Revolution in African Economic History'. Volgens prof...
Stellenbosch University
Big Band-fees by Musiekdepartement gehou
Van 4 tot 6 September bied die Suid-Afrikaanse Musieknavorsingsvereniging, SASRIM, ʼn werkswinkel vir die Big Band-genre aan by die Universiteit Stellenbosch (US), met opleiding in verwerking, komposisie, dirigering en uitvoering. Die...
Stellenbosch University
Talentontwikkelingsprogram in volle swang
Die winterweergawe van die Talentontwikkelingsprogram is van 24 tot 28 Junie 2018 by al nege provinsiale sentrums aangebied. Die Talent Ontwikkelingsprogram (TDP) is 'n gesamentlike projek tussen die Departement van Wetenskap en Tegnologie...