7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Loopbane in die wetenskap: toegepaste wiskunde in die bankwese
“Ek geniet die bankwese omdat daar soveel verskillende rolle is wat jy vervul en soveel verskillende mense is waarmee jy daagliks te make het." – Carlien Tilly (Fick), MSc in Toegepaste Wiskunde (2017) Carlien Tilly (Fick) het in 2014 'n...
Stellenbosch University
US verwelkom internasionale studente
Hulle is van regoor die wêreld en begin die jaar as Matie-studente. Sowat 300 internasionale studenten van lande so ver as Roemenië, die Tsjeggiese Republiek, Benin, Madagaskar, Slowenië, Rusland, Rwanda en Pole het 'n drie dae lange...
Department of Chemical Engineering
Chemiese Ingenieurswese Nagraadse Reeks: Ontwikkeling van 'n bioafbreekbare nanokomposietlaag vir veselgebaseerde verpakking
Zamokuhle Ngcoko, 'n meestersgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch, is besig om 'n revolusionering in volhoubare verpakking te teweeg te bring deur 'n nanokomposietlaag te ontwikkel wat van sitrusskille en sellulose-afval verkry is...
Unit for Experiential Learning
'n Onderhoud oor die Toekoms van Ervaringsleer
Danny Bielik, President van die Digitale Onderwysraad, en Ruth Andrews, Universiteit Stellenbosch in gesprek In 'n onlangse onderhoud bespreek Danny Bielik, President van die Digitale Onderwysraad, en Ruth Andrews hoe die Universiteit...
Stellenbosch University
US-haainavorsers ondersteun moontlike veranderinge by CITES
Genetici aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat navorsing oor haaie doen is verheug oor die nuus dat Suid-Afrika besluit het om 'n voorstel te steun dat CITES groter beskerming moet verleen aan sekere spesies, insluitend seevosse (ook...
Stellenbosch University
Kwantumstippels vir blomme se stuifmeelkorrels
'n Bioloog van die Universiteit Stellenbosch gebruik kwantumstippels om die lot van individuele stuifmeelkorrels na te spoor. Hiermee doen hy baanbrekerswerk in 'n navorsingsveld wat vir meer as 'n eeu gekniehalter is deur die gebrek aan 'n...
Stellenbosch University
US verwelkom Pierre de Vos as deel van Vryheidsdagpaneel
Ter viering van Vryheidsdag later die week het die Universiteit Stellenbosch (US) se Transformasiekantoor onlangs 'n paneelbespreking oor “Vryheid van Uitdrukking in Suid-Afrika" by die US Museum aangebied, met prof Pierre de Vos...
Stellenbosch University
Eskom-befondsing hou drome van hoër onderwys lewendig
Vyftig verdienstelike hoërskoolleerders kan ’n tweede kans verdien om hul eksamenpunte in die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) te verbeter en toelating tot universiteitsopleiding te verkry danksy die Eskom-ontwikkelingsfonds se...
Stellenbosch University
Groot skenking help US om veiliger en eenvoudiger behandeling te ontwikkel vir kinders met MDR-TB
Stellenbosch Universiteit het die aandag gefokus op kinders se behoeftes in die globale reaksie op TB deur 'n groot nuwe skenkingsooreenkoms met Unitaid te teken. Unitaid is 'n internasionale organisasie wat belê in innoverende projekte om...
Stellenbosch University
Saam vorentoe, klas van 2022!
Jy is presies waar jy bedoel is om te wees. Hierdie gevoel is gistermiddag deur beide die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), prof Wim de Villiers, en die voorsitter van die Studenteraad (SR), me Viwe Kobokana...