7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Akkommodasiebedryf probeer hard om water, elektrisiteit te bespaar
As ʼn groot verbruiker van elektrisiteit en water, besef die toerisme-akkommodasiebedryf dit sal hierdie skaars hulpbronne meer volhoubaar moet gebruik. Ongelukkig is beperkte finansies en gaste se gerief van die vernaamste faktore wat die...
Stellenbosch University
Nederlandse studentebesoek aan Afrika-sentrum maak 'n geleentheid oop vir samewerking
Geen Afrikaanse weergawe besikbaar.
Stellenbosch University
Loslitdag 2021
Vanjaar op 3 September 2021 vier ons en neem ons deel aan die 27ste Loslitdag. Alhoewel die “nuwe normaal" vereis dat ons ons soveel as moontlik van vriende en geliefdes moet afsonder en die korrekte sosiale afstand moet handhaaf, bied dit...
Student Affairs
Groei as ’n studenteleier deur om die Abe Bailey-oorsese reisbeurs aansoek te doen
Die Verantwoordelikheidsentrum: Studentedekaan (VS) aanvaar nou aansoeke vir die gesogte Abe Bailey-reisbeurs. The bursary offers third-year students and above, as well as junior lecturers across South Africa the opportunity to visit the...
Stellenbosch University
The City of Cape Town recently awarded a 5-star and 3-star rating to Stellenbosch University’s Tygerberg and Bellville campuses for effective water management to ensure compliance with the Institutions' water licensing conditions.
Volle artikel beskikbaar in Engels.
Stellenbosch University
Personeel en studente moet waarskuwing oor water ernstig neem
Waterbeperkings behoort personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) aan te moedig om meer versigtig te wees oor hoe hulle water gebruik, het Meg Pittaway, 'n Omgewingspesialis in die Afdeling Fasiliteitsbestuur aan die US...
Stellenbosch University
Gesamentlike poging om water op Tygerberg-kampus te bespaar
Wes-Kapenaars is reeds geruime tyd daarvan bewus dat die provinsie hom in die kloue van ʼn rampspoedige droogte bevind, waarvoor 'n oortuigende uitkoms nog nie in sig is nie. Ofskoon waterbesparing reeds deur talle individue en organisasies...
Stellenbosch University
Verhit water op regte tyd om elektrisiteit te bespaar
Met elektrisiteitspryse wat moontlik in die volgende drie jaar drasties kan styg, sal Suid-Afrikaners slim te werk moet gaan om krag te bespaar. Een van die maniere om dit reg te kry, is om minder elektristiteit te gebruik om jou water vir...
Stellenbosch University
Slim elektroniese watermeters help US om water te spaar
Die Universiteit Stellenbosch (US) is besig om die Vierde Industriële Revolusie (4IR) aan te gryp en dra tot die omgewing by deur die installering van slim elektroniese watermeters in akademiese en nie-akademiese geboue. Die implementering...
Stellenbosch University
Hoe onverwagte draaie ʼn MBA-graduandus tot bo gelei het
Vir Etienne (39) het leierskap nooit oor die klim van die korporatiewe leer gegaan nie – dit het gegaan oor die opbou van iets betekenisvol, die magtiging van mense en konstante ontwikkeling. In April 2024, enkele maande voordat hy sy MBA...